Page 5 of 5

Re: Who's Trol is this???

Posted: 15 Jun 2013 22:52
by Kagiso II
Terugvoer solank... opvangs in Ceres is maar broos en hirri simpel samsung tablet bly hanggggg.
die rooi Trollie gister gaan haal in Moorreesburg. vandag hom gediens.Wiele balanseer. Alignment. olie vonke en punte en sy tyd en dwell ingestel..
hoop om teen 4vm in die pad te val huis toe.. ek sal op bakkisboek tik soos k vorder .. die tablit eers wee bydie huis opslaan
dankie vie die saamreis

Stefan -- daai stunning Trol van bl 1 se prys was R89000 as ek reg onthou ..
ek het die rooie meer bekostigbaar gevind met my se pensjin inkomste :oldtimer:

gan nou dudd

Re: Who's Trol is this???

Posted: 16 Jun 2013 20:05
by Jorrie
Mooi ry Oompie!

Re: Who's Trol is this???

Posted: 22 Jun 2013 15:45
by Kagiso II
nog Trolle opp gomboom .. SGL Diesel met 530 000 km op :woo:
http://www.gumtree.co.za/cp-cars-in-nat ... -496000157

en dan hirdie juweeltjie -- maar te hoog geprys .. al laat hy my bek kwyl ..
http://www.gumtree.co.za/cp-bakkies-car ... -482384678

Re: Who's Trol is this???

Posted: 25 Jun 2013 11:02
by ricster
Kagiso II wrote:nog Trolle opp gomboom .. SGL Diesel met 530 000 km op :woo:
http://www.gumtree.co.za/cp-cars-in-nat ... -496000157
Does anyone know if this is still available?????.... I have phoned but the number just rings.... My brother in law wants this one. Is there anyone who can take a look at it if it is still available. Its between Underberg and Kokstad if the map on gumtree is correct