Page 5 of 5

Re: Patrol for Sale R179k

Posted: 11 Jun 2013 20:12
by ChristoSlang
Herrie wrote:Die VQ engin is ook goedgekeur om vir 'n vliegtuig gebruik te word.
...en vir Formule 1 op see - 'n totaal ander tipe van "off-road"!

Jorrie, watter engines gebruik daai duikbote van ons? Kom ons upgrade hulle bietjie! :rolling: