Page 5 of 6

Re: Snorkel - HELP

Posted: 19 Nov 2015 22:13
by SJC
Ek het toe sommer by summit4x4 n draai gemaak..... :salute:

Re: Snorkel - HELP

Posted: 20 Nov 2015 05:40
by Peter Connan
Waassie prentjies?

Re: Snorkel - HELP

Posted: 20 Nov 2015 06:52
by SJC
Sal later een neem van die snorkel op die bakkie...
snorkel2.JPG
snorkel2.JPG (220.63 KiB) Viewed 2286 times
snorkel3.JPG
snorkel3.JPG (209.43 KiB) Viewed 2286 times
Het 7.4km/l gekry met hierdie filter. (my bakkie is due vir 'n diens)..
Daar was so centimeter gaping tussen die lug filter "housing" en die enjin kompartement muur... So die filter het redelik baie warm vuil lug in gesuig.
filter 4.JPG
filter 4.JPG (125.39 KiB) Viewed 2286 times
filter 3.JPG
filter 3.JPG (136.82 KiB) Viewed 2286 times

Re: Snorkel - HELP

Posted: 20 Nov 2015 06:53
by offroadbiker
Hy het seker maar net gestop en gekyk...................

Re: Snorkel - HELP

Posted: 20 Nov 2015 06:56
by SJC
offroadbiker wrote:Hy het seker maar net gestop en gekyk...................
En 'n koffie gedrink. :lol:

Re: Snorkel - HELP

Posted: 20 Nov 2015 13:47
by Peter Connan
Blikemmer!

Re: Snorkel - HELP

Posted: 20 Nov 2015 14:32
by JoshJ
Nou wat nou? Het jy te min Wisky gehad :lol:

Nice. Plak nou pics :oldtimer:

Re: Snorkel - HELP

Posted: 20 Nov 2015 14:36
by SJC
Ek het maar die 2 stywe doppe gister aand by die huis gedrink.. :lol:

Re: Snorkel - HELP

Posted: 20 Nov 2015 15:25
by SJC
prentjies..

Re: Snorkel - HELP

Posted: 20 Nov 2015 16:24
by JoshJ
Mooi man mooi :thumbup: