Page 5 of 5
Re: Clutch kit Patrol!
Posted: 05 Sep 2022 18:55
by Tinus lotz
Nee jy soek turbo bakkie kit beste opsie
Re: Clutch kit Patrol!
Posted: 05 Sep 2022 19:31
by SJC
my gq se clutch is 50k km terug vervang (in 2011).
Re: Clutch kit Patrol!
Posted: 18 Sep 2022 14:55
by SJC
Tinus lotz wrote: ↑05 Sep 2022 18:55
Nee jy soek turbo bakkie kit beste opsie
Wat prys die verskillende modelle se clutch kits deesdae?
Nissan vs Valeo vs Terrain Tamer
4.2 vs 4.5 vs 3.0 etc?
Re: Clutch kit Patrol!
Posted: 19 Sep 2022 06:46
by Tinus lotz
Turbo n
Bakkie clutch so 5.5k vir die kit skim flywheel met die regte step en jy is reg.
Re: Clutch kit Patrol!
Posted: 19 Sep 2022 09:58
by Peter Connan
As jou clutch so nuut is, en die probleem is heel waarskynlik net die release bearing, hoekom wil jy alles vervang?
Re: Clutch kit Patrol!
Posted: 19 Sep 2022 20:20
by Tinus lotz
Dit kos Baie geld om in en uit te haal seker n pirate of iets
Re: Clutch kit Patrol!
Posted: 21 Sep 2022 19:10
by SJC
Peter Connan wrote: ↑19 Sep 2022 09:58
As jou clutch so nuut is, en die probleem is heel waarskynlik net die release bearing, hoekom wil jy alles vervang?
Nee ek wil nie vervang nie, wonder maar net vir interressantheid wat die goed deesdae kos..
SJC wrote: ↑18 Sep 2022 14:55
Wat prys die verskillende modelle se clutch kits deesdae?
Nissan vs Valeo vs Terrain Tamer
4.2 vs 4.5 vs 3.0 etc?