Page 5 of 13

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 10 Jan 2012 06:29
by Jorrie
Herrie wrote:Hi Jorrie,

Laat weet my as jy enige inligting van die Nissan 4x4 Klub nodig het.
Kobus

Stuur asb vir my die inligting oor die klub as jy 'n kansie het.

Kan julle help soos deur Nico voor gestel?

Groete :salute:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 10 Jan 2012 07:38
by Herrie
Jorrie, pm my jou e-pos adres.

Jou nuwe beplanning lyk baie goed.

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 10 Jan 2012 08:34
by Herrie
Sandwani Adventure 4x4 Trail is situated on a private game reserve, about 40 km northeast of Pretoria and 15 km from Cullinan.
The trail is unusual in that it consists of three old quarry excavations, which offer a variety of 4x4 obstacles.
These can be tackled in any order and there is no need to complete all of them before moving on to the next area.
The trail includes obstacles with various gradings, and drivers can take their time inspecting each one before deciding whether they, or their vehicle, are up to the challenge. If not, the obstacle can be bypassed.
Driving the trail in wet weather is very different from doing so in dry conditions.
That’s because the soil has a high clay content and therefore becomes very slippery when wet.
Some of the obstacles involve water crossings in the rainy season, but it’s mostly ascents and descents of varying difficulties, with the odd cross-axle thrown in to keep drivers on their toes.
The trail and its obstacles provide an excellent training opportunity for drivers,
especially if there is someone more experienced in the group to guide the novices.

Nearest town:
Cullinan (15km)
koördinate: -25.672300, 28.519650
Route distance:
15km | 3-5 hours

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 11 Jan 2012 06:18
by Jorrie
Goeie more almal

Ek sal graag ons dag by Sandwani teen moreaand met hulle wil bevestig sodat hulle vir ons die kostes kan deurgee. Laat my asb teen more oggend weet indien daar nog iemand is wat will saamkom.

Tans lyk die beplande bywoning soos volg:
1. Jorrie - 2 x Volwassenes - 2 x kinders + Beast II (1 x Patrol) + 1 x pit bike
2. Kagiso II - 1 x Volwassene + Boezman ( 1 x Hardbody)
3. Grootseun - 4 x Volwassenes + 1x Patrol
4. Aries66 - 2 x Volwassenes - 2 x Kinders + 1 x Patrol
5. Herrie - 1 Volwassene + Ungili (1 x Patrol)
6. Christo Slang - 1 x Volwassene + Chuck Norris (1 x Patrol)
7. Glen Hare - Nie-forum lid + 1 x LR Disco 3
8. Grant +1 ( 1 x GQ)
9. Nico Pienaar (1xPatrol)
10. Cedric Warner -ricster (Moontlik) 1xPatrol
11. Brent Anderson - Nie forum lid + 1 x Pajero

Die voorgestelde program is soos volg:

1. 09h00 - 09h15 Registeer by Sandwani.
2. 09h30 Kom bymekaar by die Lapa (Bring eie stoele, tafels, vuurmaakgoed, eet- en drinkgoed, alles wat elkeen nodige het moet saam geneem word, ens) Nota: Die lapa het net 'n dak en vuilis drom. Oorkant die hoofpad is daar ablusiegeriewe by die restaurant en kroeg.
3. 09h30-09h45 Bekendstelling aan mekaar (vir die wat mekaar nog nie ken nie).
4. 10h00-10h45 Toer van die fasiliteit.
5. 10h45-13h00 Ry hindernisse in eie tyd / Demonstrasie deur hardebaarde oor hoe die moelike hindernisse aangepak moet word.
6. 13h00-14h30 Braai en geseligheid by die lapa.
7. 14h30-16h00 Ry hindernisse in eie tyd.
8. 16h15 Afsluiting by die lapa.
9. 16h30 Vertrek.

Die program is informeel en buigbaar sodat elkeen kan kom en gaan soos hul graag wil.

As enige iemand nog nie weet hoe om daar te kom nie, laat my asb weet sodat ek weer die koordinate kan deurgee.

Groetnis :salute:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 11 Jan 2012 10:18
by Herrie
Ek dink ek het die plek gekry! Die inligting op hulle website is verkeerd :oldtimer:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 11 Jan 2012 11:32
by Jorrie
Die posisie wat Herie hierbo aangee is korrek :thumbup:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 12 Jan 2012 07:20
by Herrie
Tans lyk die beplande bywoning soos volg:
1. Jorrie - 2 x Volwassenes - 2 x kinders + Beast II (1 x Patrol) + 1 x pit bike
2. Kagiso II - 1 x Volwassene + Boezman ( 1 x Hardbody)
3. Grootseun - 4 x Volwassenes + 1x Patrol
4. Aries66 - 2 x Volwassenes - 2 x Kinders + 1 x Patrol
5. Herrie - 1 Volwassene + Ungili (1 x Patrol)
6. Christo Slang - 1 x Volwassene + Chuck Norris (1 x Patrol)
7. Glen Hare - Nie-forum lid + 1 x LR Disco 3
8. Grant +1 ( 1 x GQ)
9. Nico Pienaar (1xPatrol)
10. Cedric Warner -ricster (Moontlik) 1xPatrol
11. Brent Anderson - Nie forum lid + 1 x Pajero
12. Rod Crompton - Patrol SGL

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 12 Jan 2012 08:13
by ricster
Ok ....I'm in !!!.... confirmed....for sure ....vat my saam.... :lol:

Cedric Warner - Ricster ( Me, Lianna & 1 child) + Iron Maiden (Patrol)

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 12 Jan 2012 10:30
by Jorrie
Nou lyk die beplande bywoning soos volg:
1. Jacobus Jordaan (Jorrie - 2 x Volwassenes - 2 x kinders + Beast II (1 x Patrol) + 1 x pit bike)
2. W C Mc Menamin (Kagiso II - 1 x Volwassene + Boezman ( 1 x Hardbody))
3. Driko Henningse (Grootseun - 4 x Volwassenes + 1x Patrol)
4. Louis Naude (Aries66 - 2 x Volwassenes - 2 x Kinders + 1 x Patrol)
5. Kobus Pienaar (Herrie - 1 Volwassene + Ungili (1 x Patrol)
6. Christo van Rensburg (Christo Slang - 1 x Volwassene + Chuck Norris (1 x Patrol))
7. Glen Hare - Nie-forum lid + 1 x LR Disco 3
8. Grant Francis (Grant +1 ( 1 x GQ))
9. Nico Pienaar (1xPatrol)
10. Cedric Warner -ricster (+1x volwassene +1x kind) 1xPatrol (Iron Maiden)
11. Brent Anderson - Nie forum lid + 1 x Pajero
12. Rod Crompton - Patrol SGL
13. Chris Skinner (Possible - Returning from abroad am 21 Jan 12) 1 x Patrol 4.8 GRX
14. Alex Roux - Patrol 3TDI
15. Derek Terblanche (1x Suzuki SJ410 Mod)

Ek sal vanaand met Sandwani'n voorlopige reeling tref en laat weet

Groetnis

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 12 Jan 2012 10:33
by Jorrie
Herrie

Is dit moontlik om te reel dat iemand 'n paar forum plakkers saambring?