Re: New (2010) Patrol photos leaked
Posted: 01 Jan 2010 09:02
Nee wat JG
Dit is 'n gegryp na strooihalms. Nissan SA couldn't care less...Ek weet net nie hoe hulle mense tevrede kan stel met hulle diens nie....
"Watter diens?", hoor ek hulle vra....