Page 5 of 9
Re: Gauteng GTG
Posted: 12 Apr 2011 09:12
by Grant
Re: Gauteng GTG
Posted: 12 Apr 2011 19:54
by Peter Connan
Sorry Grant I am going off topic again:
JG Shields wrote:
Dis verstommend hoeveel van alle tale en woorde hul oorsprong op een plek...uit een taal...gehad het.
JG jy is so reg. Selfs my Asterix boeke van kleintyd was vol daarvan!

Re: Gauteng GTG
Posted: 13 Apr 2011 00:12
by Kagiso II
steeds "off topic" ons moet hierdie een "stoep" toe vat

...
Maar JG - soek bikki op in die Afrika tale - die woord vir "Vleis" [as jy nie boesman (!xKung) kry nie - dit is !~nX‡àmii )
[Tk!gu~ishe ga outirri !xi] [ !~nX‡àmii ga outirri !xi = ek vra vleis oftewel "vleis vra (ek) jou"]
!Xi [uitgespreek 'tsjê' met sagte tongklap] beteken 'jy, 'jou', 'joune'
eisjjjj - dwaal ek nou af. Wag - laat outoppi gaan slaap - dis laat.
Re: Gauteng GTG
Posted: 13 Apr 2011 08:56
by JG Shields
Oom Mac, geen wonder die afrikane (kannibale) het dikwels ophou praat en sommer net gebyt nie...ha...ha....
Re: Gauteng GTG
Posted: 03 May 2011 06:31
by Grant
Morning All,
Is this the final list ? - I will be sending all the names in on Friday to the ATV club so that they can start making arrangements.
1 Grant Francis
2. Phillipp Jacobs
3 Peter Connan
5 Louis Liebenberg
6 Tinus Lotz
7 John Middleton
8 JG Sheilds
9 Oom Mac
10 Gerrie - Weg Sleep
Re: Gauteng GTG
Posted: 03 May 2011 10:12
by Peter Connan
Hi Grant
1. Grant Francis
2. Phillipp Jacobs
3. Peter Connan
5. Louis Liebenberg
6. Tinus Lotz
7. John Middleton
8. JG Sheilds
9. Oom Mac
10. Gerrie - Weg Sleep
11. Marius Bijker
I may be able to get one more name, and Tinus is thinking of bringing a second car for his SWAMBO to drive. Will let you know before Friday.
Cheers
Peter
Re: Gauteng GTG
Posted: 03 May 2011 10:27
by Gerrie
Oukei, as Oom Mac belowe om vir Lobo reg te he vir 'n paar kiekies, en die res van julle lekker baie kampstories en gadgets het is ek daar. Maar ek sal moet vra of iemand my Vrydag op die lughawe kan kry en Sondag-middag weer terug op die lughawe kan besorg??

Re: Gauteng GTG
Posted: 03 May 2011 10:33
by Peter Connan
Gerrie ek bly naby aan die lughawe, as jy nie omgee om die agtersitplek met 'n half-nors tiener en 'n woelige kleintjie te deel nie, glo ek kan ons 'n plan maak? Dalk kan Oom Mac ons langs pad ontmoet om jou ongemak te verlig?
Maak net seker jy pak jou goed waterdig, want dit gaan op die dakrak moet gaan.
Re: Gauteng GTG
Posted: 03 May 2011 11:00
by Grant
Gerie,
Peter can collect you and then you can join me in my Troll for day one as it will only be me and my wife. You can then move to the next troll for the second day.
Re: Gauteng GTG
Posted: 03 May 2011 11:09
by Gerrie
Thanks guys
I will start my planning now to get flight times etc. Just wondering if Oom Mac is going to be driving alone, I should perhaps go with him (hy het my tog gedêps!)
But we an sort that out later...
Hoe half-nors is jou half-nors tiener, Peter?
Oraait, dan sien ek julle einde van die maand...