Page 5 of 12
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 20 May 2011 07:31
by davejones
Mooi man!
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 23 May 2011 20:14
by navigator
Sias - jy doen dinge waaroor ek net kan droom
Hou ons op hoogte!
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 23 May 2011 20:44
by Kagiso II
Sias -- wat doen jy met di ediffs? Hou dieselle o f gaan jy dit verander vir die 4,5 ?
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 24 May 2011 06:09
by Sias
Navigator - jy's reg! Dit was ook my droom en toe spring die ding in my pad! Ek sal vanmiddag gaan kyk wat oor die naweek gebeur het.
Oom Mac - ek het gekyk na die 4.5 se diffs, maar hulle is baie breëer as die 84 s'n - omtrent 13cm. Die wiele gaan dan vêr aan die kant uitsteek. Ek gaan die oorspronklike diffs hou en hulle net mooi diens en nuwe olies iinsit en so aan.
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 24 May 2011 07:25
by Herrie
Die 4500 se agter diff sal in elkgeval nie werk nie want die "pampoen" is in die middel en nie in die regterkant nie.
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 24 May 2011 10:36
by Kagiso II
dis mos juis die ding Kobus - met die 4,5 enjin en sy djeerboks MOET di epampoen mirrel toe skuif om in lyn te wees met die n uwe djeerboks..
en 6,5 CM per kant is reg vir my ... sit groter maar smaller wiele op - dan wen jy [235/85 16 .... ]spot on.
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 24 May 2011 10:40
by Sias
Ek gebruik die 84 se transfer case, die pampoen issue is dus nie 'n probleem nie.
Ek sit alreeds 245 bande op, maar met 7cm aan elke kant, sal jy baie dunner moet gaan en die off-set sal ook baie moet verander.
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 24 May 2011 10:46
by Kagiso II
hoe lyk dit - wil jy snorkel he vir hom? Pietpetoors het presies die regt snorkel [LOBO s'n gaan volgende week opgesit word..
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 24 May 2011 10:51
by Sias
Nog nie gedink aan 'n snorkel nie. Ek soek nou eers daardie klein gas skokbrekertjies wat die agter ruit op hou en dan ordentlike staal bumpers voor en agter. Die agterste een moet 'n spaarwiel kan dra.
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 24 May 2011 11:07
by Peter Connan
Sias jy kan Gabriel Gas Lifts koop in amper enige lengte deur Midas. Hulle verander ook die druk om die krag net reg te kry. Hulle is die beste gas struts waarmee ek nog gewerk het.