Page 5 of 6

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 25 Feb 2011 15:39
by Kagiso II
die GPS [as gaarmin nie vi my lieg nie] (Format:Hddd○mm.mmm) is S26 49.404 / E26 22.033
Berakah 4x4 & Kampplek.JPG
Berakah 4x4 & Kampplek.JPG (123.77 KiB) Viewed 2102 times

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 26 Feb 2011 10:12
by Mammoth
Hi Oom Mac

Planne het verander. Sien julle sondag.

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 27 Feb 2011 15:39
by Kagiso II
I sit here and mope around that I not together with you go ride have today not. [tha'r migraine sits more more. Dwergie threatens to decapitate oaround me from the pain to relief ... and for her from the mouninged. :doh: :doh: ] (Ek dink nie Google se vertalers weet wat hulle doen nie - maar dit gaan ook so gou, g'n wonder nie.
Me guard but patiently on your photos.


Ek sit hier en "mope" omdat ek nie saam met julle gaan ry het v'dag, nie. [daai mie-ghrein sit nog steeds, Dwergie dreig al om my te onthoof om my van die pyn te verlos ... EN vir haar van die ge-moun!! :doh: :doh: ]
Ekke wag maar geduldig op julle fotos

{it is NOT babelaas, I havent had s beer in 36 hours QQQ ]

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 27 Feb 2011 19:03
by Abri Hoffman
Thanks Guys, been a fantastic day. Nice meeting all of you and especially to Johan and Hettie for a great kuier last night.
Lets do the next one soon. :woo:

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 08:36
by Peter Connan
Oom Mac it's a pity you couldn't make it, and to all the other guys who also couldn't get there, you missed a great day in the bush.
lineemup.jpg
lineemup.jpg (341.23 KiB) Viewed 2068 times
To (in photographical order) Wilhelm (Xenoblitz), Johan (Mammoth), Tinus (Tinus Lotz) and Abri (Abri Hoffman) and the other guys not in the photo, thanks for a great day out.
disregtigstylpappa.jpg
disregtigstylpappa.jpg (364.34 KiB) Viewed 2068 times
kykdeurdiesunroof.jpg
kykdeurdiesunroof.jpg (346.48 KiB) Viewed 2068 times
afbydiemuur.jpg
afbydiemuur.jpg (314.52 KiB) Viewed 2068 times
gqkanook.jpg
gqkanook.jpg (340.82 KiB) Viewed 2068 times
...

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 08:49
by Peter Connan
ganhyhierafvoeter.jpg
ganhyhierafvoeter.jpg (362.43 KiB) Viewed 2068 times
chekkiebrug.jpg
chekkiebrug.jpg (332.34 KiB) Viewed 2068 times
livingontheedge.jpg
livingontheedge.jpg (305.26 KiB) Viewed 2068 times
diekantoe.jpg
diekantoe.jpg (339.07 KiB) Viewed 2068 times
fokus.jpg
fokus.jpg (360.11 KiB) Viewed 2068 times
bergpatrollie.jpg
bergpatrollie.jpg (359.22 KiB) Viewed 2068 times
....

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 09:01
by XenoBlitz
Ja nee, lekker dag gewees. Dankie vir die kiekies. Ek het totaal en al nie eers gedink aan die kamera met die ou vrou saam nie.

En net so vir die wat wonder, nee ek is nie besig om van die pad af te ry nie, daar is 'n skerp klip aan die kant. Tinus kan julle meer daarvan vertel... Jammer man.

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 09:07
by Peter Connan
ishegonnamakeit.jpg
ishegonnamakeit.jpg (325.74 KiB) Viewed 2066 times
ekkansweerditwassienounousonounie.jpg
ekkansweerditwassienounousonounie.jpg (355.26 KiB) Viewed 2066 times
stadigbroer.jpg
stadigbroer.jpg (332.42 KiB) Viewed 2066 times
nommerasseblief.jpg
nommerasseblief.jpg (361 KiB) Viewed 2066 times
rideonair.jpg
rideonair.jpg (295.64 KiB) Viewed 2066 times
I hope these photos inspire a coupla guys to come along next time?

Cheers
Peter

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 12:24
by Tinus lotz
ja dankie aan almal wat saam gekom het !!!
dit was great behalwe vir die skerp klip ma klaar gesort my kar gaan mos in vir n bietjie "cosmetics" en daai cover was op die lys gewees !
jammer Oom mac kon dit nie gemaak het nie hoop die kop voel al beter
piet jou prentjies lyk great ! watse piek patrol gaan daar oor die houtbrug??? :thumbup: :thumbup:

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 13:52
by Peter Connan
Tinus dis 'n Knypatrol (moet dit net nie te vinnig se nie) :biggrin: