Page 5 of 5

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 22 Nov 2010 22:14
by tour de frans
Dankie Manne
Ek sal n lys of storietjie maak van die projek,Met kiekies.
Stefan, daai hitte is iets van die verlede.Sal nog sien met n warm somer en my explorer op sy gat hoe hy maak.Maar ek sien ek sal nie weer daai probleem he nie.Ek het my gemaakte radiator vir die diesel in die kar behou,hy is net mooi dubbel so groot wat die Falcon se radiator is.
Jules,wat jy se is darm so waar,ek ry op die oomblik nog agter die klank aan.Dit klink mooi maar nog nie soos my ou diesel met turbo fluit nie.Ai daai petrol het lekker lewe.
Groete
Frans

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 23 Nov 2010 07:58
by ricster
Well done Frans !!..... looking forward to the photos !!!

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 23 Nov 2010 09:34
by Stefan
Bly om te hoor. Begin al hoe meer vir my klink asof petrol 'n beter opsie as diesel is.

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 05 Dec 2010 09:37
by Dungbeetle
Guys

The 4.2D(onkey) is a hard worker for overland driving, not a N1 dragster. I is designed to have ultimate reliability, optimal performance and fuel economy in specific aplications. Therefore nothing performs better between 60-110 kph on the rough to bad roads.

You want to race lake hell to get out of the Gun Point province- go buy something else.