Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Posted: 16 Mar 2016 14:45
KampWilkie wrote:Kamp kommandeer ......!!!!!
hoeveel kampers is daar of gaan almal in chalette bly ...![]()

Wie kamp watse aande? Net vrydag, net saterdag of altwee?
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
KampWilkie wrote:Kamp kommandeer ......!!!!!
hoeveel kampers is daar of gaan almal in chalette bly ...![]()
iandvl wrote:Peter - if you're going to be there, can we make an arrangement that I deliver the stuff I need to deliver to you (ie: David's winch plate, recovery hook for Cobus) and collect what I need to collect from you (ie: diff protector) at Moegatle on Saturday ? Things have been super crazy, and I've just not managed to find the time to get to Kempton Park in the last week or two... :(Peter Connan wrote:Alex/Cedric/Christo: what facilities does the campsite have?
Ablutions?
Water (washing/drinking/hot)?
Fireplaces?
Wood?
Let me know.
Brits toe ? En jy kom sĂȘ nie eers hello nie ? Toemaar - all forgiven. :)Wilkie wrote:Net gou vir die manne wat N4 toll gaan ry ...hulle werk aan die tolhek by wonderboom en werk aan die N4 daar waar die vernouing is en glo my ek was gister Brits toe en het omgedraai en met n agterpad soontoe gery
by AFGRI parte gekoop en het by karre verby gery wat voor my in daai stop en go gestaan het...so dis omtrent n uur vertraging gewees net so voor elf die oggend.......![]()
![]()
wil nie daai pad ry op n vrydag mirrag nie....eerder harties en dan R511 of N4 en dan afdraai by R566![]()
Hey dude as jy nou weer vra of jy wekom is gaan daar moeilikheid wees . Ons is een groot family en maak nie saak of jy n hardbody of n cruiser ry nie almal wat deel is van die forum is altyd welkom ....sien jou saterdagPieter B wrote:Is daar 'n moontlikheid dat ek julle kan join met die HB? Dit sal net vir die Saterdag wees want ek wil die Sondag nog by De Wildt ook wees.