Net gou vir die manne wat N4 toll gaan ry ...hulle werk aan die tolhek by wonderboom en werk aan die N4 daar waar die vernouing is en glo my ek was gister Brits toe en het omgedraai en met n agterpad soontoe gery
by AFGRI parte gekoop en het by karre verby gery wat voor my in daai stop en go gestaan het...so dis omtrent n uur vertraging gewees net so voor elf die oggend.......
wil nie daai pad ry op n vrydag mirrag nie....eerder harties en dan R511 of N4 en dan afdraai by R566
Peter Connan wrote:Alex/Cedric/Christo: what facilities does the campsite have?
Ablutions?
Water (washing/drinking/hot)?
Fireplaces?
Wood?
Peter - if you're going to be there, can we make an arrangement that I deliver the stuff I need to deliver to you (ie: David's winch plate, recovery hook for Cobus) and collect what I need to collect from you (ie: diff protector) at Moegatle on Saturday ? Things have been super crazy, and I've just not managed to find the time to get to Kempton Park in the last week or two... :(
Wilkie wrote:Net gou vir die manne wat N4 toll gaan ry ...hulle werk aan die tolhek by wonderboom en werk aan die N4 daar waar die vernouing is en glo my ek was gister Brits toe en het omgedraai en met n agterpad soontoe gery
by AFGRI parte gekoop en het by karre verby gery wat voor my in daai stop en go gestaan het...so dis omtrent n uur vertraging gewees net so voor elf die oggend.......
wil nie daai pad ry op n vrydag mirrag nie....eerder harties en dan R511 of N4 en dan afdraai by R566
Brits toe ? En jy kom sê nie eers hello nie ? Toemaar - all forgiven. :)
Other option is to take the N4 toll, but to exit at the Rosslyn offramp and drive the Rosslyn road. At the entrance to Garankuwa, turn left, and in about 2km will be able to climb back on the N4. Bit of a round about route, but it beats the stop-goes. It might be a confusing route. I will post a quick map tomorrow when I have my laptop fired up.
Ian de Villiers
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: AG149
Pieter B wrote:Is daar 'n moontlikheid dat ek julle kan join met die HB? Dit sal net vir die Saterdag wees want ek wil die Sondag nog by De Wildt ook wees.
Hey dude as jy nou weer vra of jy wekom is gaan daar moeilikheid wees . Ons is een groot family en maak nie saak of jy n hardbody of n cruiser ry nie almal wat deel is van die forum is altyd welkom ....sien jou saterdag