Page 33 of 59
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 23 Jul 2015 15:36
by Wilkie
Ok ...sorry
Ek bedoel dan vanaf die vrydag tot die Maandag 4 DAE

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 23 Jul 2015 16:12
by Nissan KingCab
Ian, dit is nou nie mooi om te hoor nie, hoop maar hulle kan die projek n paar dae aan skuif.
Ek is op die trip van Don tot Maan (5dae).

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 23 Jul 2015 17:08
by SJC
THU - MON

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 23 Jul 2015 18:22
by bogeyman
Hoe lank ek bly hang van 2 metertjies af.
As die " Birometer" wys my bier is klaar,
En as my "suurometer" wys dit ruik sleg in die kar......

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 23 Jul 2015 20:15
by PathMaker
The whole shabang of course! Thursday to Monday.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 23 Jul 2015 21:32
by SJC
How many guys are bringing kids with, what ages?
I'm in two minds if i should bring my 8 year old son with or not...
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 23 Jul 2015 22:07
by Tinus lotz
Ek weet arno bring twee laaitjies saam
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 23 Jul 2015 22:12
by Alex Roux
SJC wrote:How many guys are bringing kids with, what ages?
I'm in two minds if i should bring my 8 year old son with or not...
It is 'Father and Son' weekend for us.
Son is 11.
The whole 5 days for us.
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 23 Jul 2015 23:18
by JoshJ
Ja man, bring die laaitjies, hulle gaan dit geniet. Dis nie n "JAG" naweek nie. Glo almal sal hulle gedra.
Weet van manne wat die hele gesin bring.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 24 Jul 2015 05:14
by Michael
My vrou en twee kinders kom, 3 en 5 jaar