Page 32 of 64

Re: Patrol Spotting

Posted: 24 Apr 2017 14:47
by Alex Roux
Tijmen

Jy beter gou optree voor ek mal dinge aanvang, en op skei staan!
R99k goeie prys.

Maar daar is risikos met die enjin. Budget net daarvoor ook.

Re: Patrol Spotting

Posted: 24 Apr 2017 15:01
by TijmenvdS
:rolling:
Ek weet hy gaan vinnig gaan. Maar hoe prakties is die swb vir die toekoms. Met die volgende kar trou ek en sal weier om hom te verkoop. Daai rd28 het 4.6 diff ratios en met n 4.2 is hulle ideaal vir 35-37 tires
En 4.2 td conversion gaan 30k vir enjin en 70k vir turbo wees. :helpsign:

Re: Patrol Spotting

Posted: 24 Apr 2017 15:43
by David M
For me the GU shorty just does not look right whereas the GQ looks perfect with that square shape.....

Re: Patrol Spotting

Posted: 24 Apr 2017 16:04
by Alex Roux
TijmenvdS wrote::rolling:
Ek weet hy gaan vinnig gaan. Maar hoe prakties is die swb vir die toekoms. Met die volgende kar trou ek en sal weier om hom te verkoop. Daai rd28 het 4.6 diff ratios en met n 4.2 is hulle ideaal vir 35-37 tires
En 4.2 td conversion gaan 30k vir enjin en 70k vir turbo wees. :helpsign:

Ja, maar kyk so daarna:
Die Shiortie is 'n "Chick magnate"!! :rolling: :rolling:
Jy vang vrou met hom.

Geniet eers jou honeymoon en eersta paar jaar sonder kids, dan is shortie perfek.
Later kan jy long wheel base to gaan vir die kids.

Re: Patrol Spotting

Posted: 24 Apr 2017 18:35
by TijmenvdS
Sjoe Alex. Ek dink jy moet hom maar gaan haal. Verkoop daai lexus en sit sy accesories op diƩ een.
Ek het nou rerag mooi daar aan gedink maar ek gaan maar rustig wees. Die budget(my pa) stem nie ooreen met n 4.2 coversion nie. So hy is vreeeeslik mooi maar ek gaan geduldig wees vir tenminste een wat kla die enjin in het.
Ek hoop net wie ookal die een koop eendag my n kans sal gee bietjie die stuurwiel vas te hou. :layrubber:

Re: Patrol Spotting

Posted: 01 May 2017 09:11
by SJC
Spotted in Sabie over the weekend.. (think it was Sat.).

Re: Patrol Spotting

Posted: 02 May 2017 11:47
by iandvl
Very nice cream-coloured GQ Patrol at Brits Midas yesterday (I was trying to source starter brushes). No photos. My hands were full of grease and grime. :rolling: :rolling:

Re: Patrol Spotting

Posted: 06 May 2017 14:14
by Rhett
Nice silver Patrol at a shopping centre in Farrarmere this morning, forum sticker on the back. I was at the car wash and by the time I left it was gone:
2017-05-06 12.01.22.jpg
2017-05-06 12.01.22.jpg (563.82 KiB) Viewed 2765 times

Re: Patrol Spotting

Posted: 06 May 2017 14:42
by biggles
Rhett wrote:Nice silver Patrol at a shopping centre in Farrarmere this morning, forum sticker on the back. I was at the car wash and by the time I left it was gone:
2017-05-06 12.01.22.jpg
Trailerman's 4.8. It has new spots from when it was for sale, possibly a new owner?

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=6411

Re: Patrol Spotting

Posted: 06 May 2017 16:20
by Tinus lotz
Ek het gehelp om daai een n nuwe huis te gee kan nou net nie onthou wie nie..... :lol: