Page 4 of 4

Re: My vrou en my 3.0 Patrols

Posted: 18 Feb 2023 06:09
by Tinus lotz
Ek laaik dàai Baie

Re: My vrou en my 3.0 Patrols

Posted: 19 Feb 2023 21:07
by Reenen
Moet darem werk ook af en toe
Image

Re: My vrou en my 3.0 Patrols

Posted: 19 Jun 2024 17:48
by Reenen
Reenen wrote:Image
Image
Image
Image
Image
Image
Bande klaar gery, nuwe bande
Image
Image
Image
Image
Image
Laaste 3 is op full flex

Re: My vrou en my 3.0 Patrols

Posted: 19 Jun 2024 17:58
by Reenen
Die 37” werk perfek. Het klaar die selfde lift kit in as dc, waar dit ook werk.

Gearing: ek het eers getoets sonder regear van diffs, het klaar die kit van 4.375 na 4.625, maar op 4.375 is hy perfek na power upgrade. Dit is asof hy heelpad gesoek het na die groter bande. Vinnig van die merk af. Het geen probleem teen steil opdraende, en loop 160-170 gps met gemak.

Ek gaan nie diff ratio vervang nie. Sal dalk op een van ander handrat patrols. Ek gaan hulle almal skuif na 37” of groter. Die gemak is net in ander klas op grondpad.