Page 4 of 6

Re: RD28 Turbo options

Posted: 05 Feb 2020 20:26
by petrol
I have duplicated Harduses sons adapter for td27 to patrol gearbox, cost me R980 incl middle last year. Still need to fit it though so not sure if it is 100%. There is a blue print of it at a laser cutting shop, they actually duplicated it for me so to make more is 2 days and about R1000.
Time is a big issue, thats why my 4.5 is still in and 2.7 td not

Re: RD28 Turbo options

Posted: 05 Feb 2020 21:36
by Reenen
jakeslouw wrote:Sal graag by Hardus en Wesley hoor hoe hulle dit gedoen het.

Nie eers Reenen het dit al reggekry nie sovêr ek weet.
Wow wow, stop die lorrie...
Ek het td27ti, en toe qd32ti in safari ingesit. Maklikste fit moontlik.
Sit hulle op n 4x2 3.016v vet box, met safari divorced transfercase in.
Td27 met 4x2 box, is identies selfde lengte as L28 en safari gearbox. Straight fit

Re: RD28 Turbo options

Posted: 06 Feb 2020 08:30
by jakeslouw
Reenen wrote: 05 Feb 2020 21:36 Wow wow, stop die lorrie...
Ek het td27ti, en toe qd32ti in safari ingesit. Maklikste fit moontlik.
Sit hulle op n 4x2 3.016v vet box, met safari divorced transfercase in.
Td27 met 4x2 box, is identies selfde lengte as L28 en safari gearbox. Straight fit
Dankie. Die VG33 box?

Re: RD28 Turbo options

Posted: 06 Feb 2020 08:45
by Reenen
jakeslouw wrote:
Reenen wrote: 05 Feb 2020 21:36 Wow wow, stop die lorrie...
Ek het td27ti, en toe qd32ti in safari ingesit. Maklikste fit moontlik.
Sit hulle op n 4x2 3.016v vet box, met safari divorced transfercase in.
Td27 met 4x2 box, is identies selfde lengte as L28 en safari gearbox. Straight fit
Dankie. Die VG33 box?
Ja, maar met die diesel bellhousing. Vg30/33, qd32, zd30 box is selfde. Daar is net n verskil in 5 de rat ratio, iets soos 0.78 en 0.82 :1. En die diesels het ander bellhousing as petrol.

Re: RD28 Turbo options

Posted: 06 Feb 2020 10:02
by jakeslouw
So die QD32 bellhousing op die 4x2 FS5R30A? Ons het mos nie die QD32 facelift D21 in 4x2 gekry nie?

Re: RD28 Turbo options

Posted: 06 Feb 2020 11:48
by Reenen
Td25,27, qd32 en zd30 het selfde bellhousing pattern. So maak nie saak of dit d21 of d22 is.

Qd32 was in d22 in 4x4 en 4x2, so ook die zd30. Selfde vet box wat hulle gebruik het (behalwe ratio veranderings), was gebruik in die 3.0,3.3 v6 petrol engines.

As jy die petrol box vat, Dan moet jy die bellhousing, wat tot middel van gearbox gaan, ruil met die vetbox diesel een. So jy kan netsowel van begin af die diesel vet box koop.

Die maer z24,td25/27 box pas ook, maar n td27ti of qd32ti vreet hom baie vinnig op.

Re: RD28 Turbo options

Posted: 06 Feb 2020 11:59
by jakeslouw
Reenen wrote: 06 Feb 2020 11:48 So jy kan netsowel van begin af die diesel vet box koop.
Ja dis wat ek bedoel het. QD32 4x2 box.
Reenen wrote: 06 Feb 2020 11:48 Die maer z24,td25/27 box pas ook, maar n td27ti of qd32ti vreet hom baie vinnig op.
My TD27 Turbo Sani het die maer box gehad, geen issues in 300,000kms..........en dit was die import engine met dump valve, baie meer boost as die ZA version.

RD28 Turbo options

Posted: 06 Feb 2020 12:06
by Reenen
Nou toe. Gebruik dan die maer box...[emoji3541]
Hy is heelwat goedkoper en makliker om te kry...

Ek, aan anderhand, sal liewers nie. Ek het genoem hoekom.

Re: RD28 Turbo options

Posted: 20 Jul 2020 15:03
by jakeslouw
Bumping the thread...........

So here is what Reenen said on 4x4Comm:

"Td42, TD27ti, tb42, tb45, tb48 is almal dieselfde

......................
Td42 en td27/qd32/z30 hardbody is glad nie selfde nie."

https://www.4x4community.co.za/forum/sh ... ost3853193

Now maybe something is lost in translation, but I'm not sure I follow.

Is the TD27 the same as the TD42? If so, that implies a TD27 will fit the TB45 bellhousing?

@Reenen:
WAT VERSTAAN EK NOU NIE?

Re: RD28 Turbo options

Posted: 20 Jul 2020 17:57
by ricster
That I don't know, but I do know pistons, precoms and rings are all identical, but that isn't going to help you...