Page 4 of 4

Re: Gauteng in Desember

Posted: 15 Dec 2009 11:40
by stinger
Ja nee ek dink ons kan so 'n ietsie braai en drink na die tyd !!Wat se die ander manne.

Re: Gauteng in Desember

Posted: 15 Dec 2009 12:59
by Tjaart
Klink goed vir my!!

Ek het ook 'n 29Mhz radio. Sal luister na die geroep!!

Moet net nie vri Herman se ons gaan nie.... :redface: . Daai ou like the rough stuff too much. Ek sal graag saam hom met Mahem wil gaan ry.

Dan sien ons mekaar more 9:30 by die hek!!

ek hoop dit REEN REEN REEN vanaand!!! :pray:

Re: Gauteng in Desember

Posted: 18 Dec 2009 23:10
by yamiax
nou wat nou??????

kon julle nie vir my wag nie.......

Patroliax is oppie been en moet 'n paar trippies doen die volgende twee weke om alles te check.......gaan julle my saam nooi?

Tjaart - waar wil jy volgende gaan speel....more ry die kleinding perre skou maar van daar af is ek oop tot die 11de Jan.

Re: Gauteng in Desember

Posted: 19 Dec 2009 16:42
by Tjaart
Hallo Pieter

Ek is bly om te hoor Patroliax is weer haar ouself!! :clap: . Geluk. Ek wil BAIE GRAAG De Wildt gaan ry die 28ste. 10:00 vir 10:30. Jy is welkom. spandeer die dag daar en braai iets erens... Laat my weet

0824114060/tjaartjvr@gmail.com

Ek sal dit geniet as ons 'n paar Patrol manne kan wees. En dan kan ons Herman se nuwe baan uittoets!!! :blonde: :layrubber: DDD ...

so, is jy in?

Re: Gauteng in Desember

Posted: 20 Dec 2009 22:46
by yamiax
Ek gaan my dinge so probeer reel. Swambo slaap al sal more als probeer bevestig...hulle maak mos baie reeling waarby die ouens net moet inval... :salute: