Re: Not so happy Patrol owner (happy again)
Posted: 25 Jan 2010 14:32
Hello Koos
Verstaan ek reg? Die patrol is van die "facelift" tiepe of is dit net die ligte wat hy met die "facelift" een deel??
Ek sien jy het nie van die beskermers op die hoofligte nie. 4x4 Megaworld het hulle op 'n special. Laat my weet as jy belangstel. kan stel koop en in pakkie vir jou aanstuur.
IJM