Page 4 of 4
Re: My precious
Posted: 17 Feb 2017 06:39
by Wilkie
Re: My precious
Posted: 17 Feb 2017 09:06
by Tinus lotz
Mooi man

Re: My precious
Posted: 17 Feb 2017 10:26
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Mooi man

wanneer kry jy joune terug van die TLC clinic....

Re: My precious
Posted: 17 Feb 2017 11:26
by Tinus lotz
Wilkie wrote:Tinus lotz wrote:Mooi man

wanneer kry jy joune terug van die TLC clinic....

Weet nie
Re: My precious
Posted: 20 Feb 2017 11:17
by ces

BAIE GELUK!!! Vrek bly vir jou Jaap. Geniet hom!
Re: My precious
Posted: 20 Feb 2017 12:33
by Jorrie
Baie geluk met die aanwins!
Re: My precious
Posted: 20 Feb 2017 21:15
by Ds J
Goeienaand Patrolers, ek moet bieg ... ek is geheel en al verslaaf! My grootste bekommernis is dat ek van nou af gereeld sal moet toestemming vra om met die groen skip te mag ry - ek wou hom mos vir my goeie vrou koop!!!
Later sal ek nog 'n paar foto's bysit. My hart "pomp tjoklits" vir die nuwe wa en ek verstaan waarom die forum so gaande is. DIE LEWE IS 'N SOETE PLESIER MET 'N PATROL VOOR DIE DEUR.
Re: My precious
Posted: 20 Feb 2017 21:41
by Tinus lotz
Mooi man

Re: My precious
Posted: 21 Feb 2017 05:38
by Michael
Jaap, baie bly jy het uit eindelik jou Patrol!! Geniet hom
Re: My precious
Posted: 21 Feb 2017 10:00
by Rudolph
Baie geluk Jaap, ek glo jy hope gelukkige myle uit die Patrol kry! Geniet hom!