Page 4 of 4

Re: Advise/Raad

Posted: 15 Jun 2016 13:05
by Tinus lotz
Fixing engines has become expensive :thumbdown: . ....ask me my bakkie was nearly 70k for everything and once they overheated everything it cost a lot to get back to normal

Re: Advise/Raad

Posted: 15 Jun 2016 14:24
by petrol
Very informative TX Ricster

Re: Advise/Raad

Posted: 16 Jun 2016 14:45
by SJC
Pieter B wrote:City Deep motor spares in JHB sit met 4 4.2 TDI Patrol's (ex Escom bakkies). Bel hulle miskien en hoor wat sal hulle jou vra vir 'n enjin.
Indien iemand daar verby gaan, ek is opsoek na die "paneel" wat om die rathefboom (gearlever) kom. Weet nie of die bakkies wat hulle daar het 2 seater of die bankie model(2007-) is nie?
As iemand vir my kan loer, sal ek dit baie waardeur. Ek soek die rathefboom panneel en ook die klein paneeltjie wat die 12v socket en asbakkie(op 2007 model) huisves.
Sukkel om inligting by die Dean te kry - sĂȘ hy gaan kyk of hulle het, maar kom nie terug na my nie....

Re: Advise/Raad

Posted: 16 Jun 2016 17:08
by andredurand
Sal more vir jou gaan kyk :thumbup:

Re: Advise/Raad

Posted: 17 Jun 2016 16:03
by andredurand
Ek was daar gewees maar daai paneele lyk erg jammer my maat :thumbdown:

Re: Advise/Raad

Posted: 17 Jun 2016 17:03
by SJC
Reg so. Baie dankie vir jou tyd en moeite. :salute: