Page 4 of 14

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 01 Mar 2016 20:09
by Michael
Jy het moontlik n 3" lift kit in....... ek sal jou ruil vir my 2" OME lift kit aangesien jou vrou net in die dorp gaan ry :thumbup:

Dis nou te se as dit n 3" is...... klim bietjie onder die kar in en kyk wat staan op daai coils

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 01 Mar 2016 20:13
by JoshJ
Ja, dit gaan hom baie swaarder op brandstof ook maak as dit n 3 duim is. En jy gaan 35duim tyres moet op sit om hom reg te laat lyk. Dit gaan hom nog swaarder maak en krag vat................ so michael se offer is dalk n goeie opsie :mytwocents: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 01 Mar 2016 20:19
by Wilkie
En jy gaan daai plat anna bakkie van jou moet lig om ook trots langs die Patrol te staan :think: :think: :think: :think: :biggrin: :biggrin:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 01 Mar 2016 20:41
by SJC
Michael wrote:Jy het moontlik n 3" lift kit in....... ek sal jou ruil vir my 2" OME lift kit aangesien jou vrou net in die dorp gaan ry :thumbup:
JoshJ wrote:Ja, dit gaan hom baie swaarder op brandstof ook maak as dit n 3 duim is. En jy gaan 35duim tyres moet op sit om hom reg te laat lyk. Dit gaan hom nog swaarder maak en krag vat................ so michael se offer is dalk n goeie opsie :mytwocents: :lol: :lol: :lol: :lol:
Dream on. Sien julle team nou op teen my. :rolling:
Michael wrote:Dis nou te se as dit n 3" is...... klim bietjie onder die kar in en kyk wat staan op daai coils
Sal gaan kyk - bietjie donker buite. Die Patrol pas mos nie in die garage nie... :biggrin:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 01 Mar 2016 20:42
by SJC
Wilkie wrote:En jy gaan daai plat anna bakkie van jou moet lig om ook trots langs die Patrol te staan :think: :think: :think: :think: :biggrin: :biggrin:
Defnitief :thumbup: Suspension is so duur, ek sal eers my huis moet verkoop. :eureka: :lol:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 01 Mar 2016 20:55
by SJC
Interressant, ek sien dis net die voorste shocks wat OME is, die coils + agterste shocks is TJM. Steering damper lyk na standaard een.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 01 Mar 2016 21:19
by JoshJ
Klink soos n rainbow suspention daar onder jou kar :lol:

Fanus ons trek sommer net jou been maat. :thumbup:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 02 Mar 2016 07:27
by Wilkie
Fanus as jy sou belangstel ek het 4 splinternuwe skokbrekers en coils .die voorste coils het ek op die rooi patrol gesit en agterste is nuut maar daar is niks verkeerd met die ou voorste coils nie
dit kom van n 2014 3.0l patrol af.Die eienaar het die Patrol gekoop in die Kaap en terug GP toe gery en n lift kitt ingesit.
ek het dit by hom oor gekoop.miskien kan jy en Michael n deal by mekaar spring :blonde: :blonde:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 02 Mar 2016 07:47
by Michael
Wilkie wrote:Fanus as jy sou belangstel ek het 4 splinternuwe skokbrekers en coils .die voorste coils het ek op die rooi patrol gesit en agterste is nuut maar daar is niks verkeerd met die ou voorste coils nie
dit kom van n 2014 3.0l patrol af.Die eienaar het die Patrol gekoop in die Kaap en terug GP toe gery en n lift kitt ingesit.
ek het dit by hom oor gekoop.miskien kan jy en Michael n deal by mekaar spring :blonde: :blonde:
Jy sien Fanus....... jy sal maar net moet commit.
Dink net hoe bly gaan jou vrou wees as sy makliker kan in en uit die lar klim, jy gaan erg brownie punte score :thumbup:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 02 Mar 2016 08:14
by SJC
Michael wrote: Dink net hoe bly gaan jou vrou wees as sy makliker kan in en uit die lar klim, jy gaan erg brownie punte score :thumbup:
Die oefening kan net goed wees vir haar. :thumbup: :lol: