Ja, dit gaan hom baie swaarder op brandstof ook maak as dit n 3 duim is. En jy gaan 35duim tyres moet op sit om hom reg te laat lyk. Dit gaan hom nog swaarder maak en krag vat................ so michael se offer is dalk n goeie opsie
Michael wrote:Jy het moontlik n 3" lift kit in....... ek sal jou ruil vir my 2" OME lift kit aangesien jou vrou net in die dorp gaan ry
JoshJ wrote:Ja, dit gaan hom baie swaarder op brandstof ook maak as dit n 3 duim is. En jy gaan 35duim tyres moet op sit om hom reg te laat lyk. Dit gaan hom nog swaarder maak en krag vat................ so michael se offer is dalk n goeie opsie
Dream on. Sien julle team nou op teen my.
Michael wrote:Dis nou te se as dit n 3" is...... klim bietjie onder die kar in en kyk wat staan op daai coils
Sal gaan kyk - bietjie donker buite. Die Patrol pas mos nie in die garage nie...
Fanus as jy sou belangstel ek het 4 splinternuwe skokbrekers en coils .die voorste coils het ek op die rooi patrol gesit en agterste is nuut maar daar is niks verkeerd met die ou voorste coils nie
dit kom van n 2014 3.0l patrol af.Die eienaar het die Patrol gekoop in die Kaap en terug GP toe gery en n lift kitt ingesit.
ek het dit by hom oor gekoop.miskien kan jy en Michael n deal by mekaar spring
Wilkie wrote:Fanus as jy sou belangstel ek het 4 splinternuwe skokbrekers en coils .die voorste coils het ek op die rooi patrol gesit en agterste is nuut maar daar is niks verkeerd met die ou voorste coils nie
dit kom van n 2014 3.0l patrol af.Die eienaar het die Patrol gekoop in die Kaap en terug GP toe gery en n lift kitt ingesit.
ek het dit by hom oor gekoop.miskien kan jy en Michael n deal by mekaar spring
Jy sien Fanus....... jy sal maar net moet commit.
Dink net hoe bly gaan jou vrou wees as sy makliker kan in en uit die lar klim, jy gaan erg brownie punte score