Safe to drive with this..?
-
- Senior Member
- Posts: 172
- Joined: 26 Nov 2012 19:14
- Full Name: Martin Koorts
- Nickname: Martin
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.5 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 15 times
Re: Safe to drive with this..?
Soos Tinus se hy hou tot hy breek. As hy reg voel los hom, doen n visuele inspeksie wanneer die ratkas of engine uit is.
My hardbody se clutch het gehou tot op 360k km.
My hardbody se clutch het gehou tot op 360k km.
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3328
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 237 times
- Been thanked: 203 times
Re: Safe to drive with this..?
Die ironie is dat die 4.5 se clutch is vervang, maar die bakkie se ratte verander baie meer "smooth" as die 4.5 sin.
Op die 4.5 is die 4de rat bietjie krapperig, en om van 2H na 4H te gaan ook nie so glad nie...
Op die 4.5 is die 4de rat bietjie krapperig, en om van 2H na 4H te gaan ook nie so glad nie...
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
Re: Safe to drive with this..?
My twee sent: Wanneer jy die enjin of ratkas uit het, meet hoeveel wrywingsmateriaal nog oor is tot hy die rivets gaan raak. As daar meer as se 1.5mm oor is, kan jy dit net so terugsit.
Mens kan nie die lewe van 'n koppelaar bepaal nie, dit hang verskriklik baie af van die eienaar se bestuurstyl. Dungbeetle is al op oor die 700k km!
Mens kan nie die lewe van 'n koppelaar bepaal nie, dit hang verskriklik baie af van die eienaar se bestuurstyl. Dungbeetle is al op oor die 700k km!
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: Safe to drive with this..?
Fanus trust me jy moet die regte ratkas olie in daai ratkas gooi . Dan is hy weer seep gladSJC wrote:Die ironie is dat die 4.5 se clutch is vervang, maar die bakkie se ratte verander baie meer "smooth" as die 4.5 sin.
Op die 4.5 is die 4de rat bietjie krapperig, en om van 2H na 4H te gaan ook nie so glad nie...

- Michael
- Moderator
- Posts: 2506
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 192 times
- Been thanked: 430 times
Re: Safe to drive with this..?
Ek stem saam met Errol, ek het 75w90 vol sinteties in my ratkas gegooi en hy is gladder as ooit. 80w90 is te dik en jy kan hom voel as dit koud is.
Maak net baie seker jy gooi n GL4 in en nie n GL5 nie.....anders gaan jy nie ratte kry nie!
Maak net baie seker jy gooi n GL4 in en nie n GL5 nie.....anders gaan jy nie ratte kry nie!
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3328
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 237 times
- Been thanked: 203 times
Re: Safe to drive with this..?
Sal dit ook die 2h na 4h smoother maak, of sal die transfer case se olie verander moet word? (dieselfde oilie as ratkas?)Michael wrote:Ek stem saam met Errol, ek het 75w90 vol sinteties in my ratkas gegooi en hy is gladder as ooit. 80w90 is te dik en jy kan hom voel as dit koud is.
Maak net baie seker jy gooi n GL4 in en nie n GL5 nie.....anders gaan jy nie ratte kry nie!
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Michael
- Moderator
- Posts: 2506
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 192 times
- Been thanked: 430 times
Re: Safe to drive with this..?
Ja die ratkas en transfer case vat dieselfde olie. Nie seker of dit die oorkakelikng beter sal maak nie.
Op watse spoed doen jy dit Fanus?
Op watse spoed doen jy dit Fanus?
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3328
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 237 times
- Been thanked: 203 times
Re: Safe to drive with this..?
Lae spoed. 20-50km/h maak nie 'n verskil nie. Dis nie 'n probleem nie, die bakkie gaan net baie makliker in.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: Safe to drive with this..?
Fanus as jy van 2H na 4H oor skakel terwyl jy ry moet jou voorste hubs gesluit wees en nie op auto nie....as jy op auto is staan alles stil wat kraglewering na vore lewer.. 

- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3328
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 237 times
- Been thanked: 203 times
Re: Safe to drive with this..?
Dankie, het nie hier aan gedink nie. Gewoond aan bakkie wat manual locking hubs het.Wilkie wrote:Fanus as jy van 2H na 4H oor skakel terwyl jy ry moet jou voorste hubs gesluit wees en nie op auto nie....as jy op auto is staan alles stil wat kraglewering na vore lewer..
Is dit beter om dit te sluit wanneer mens low range gaan/ 'n trail ry ens.? Wat is die doel van die auto funksie?
Last edited by SJC on 20 May 2016 15:29, edited 1 time in total.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests