Page 4 of 8

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 06 Dec 2015 15:49
by Herrie
Ek dink nog steeds dis baie oulik! :thumbup:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 06 Dec 2015 20:41
by petri oosthuizen
Tinus, jy moet skree as ek kan help om die van terug by jou te kry - ry BAIE op GP toe.

Lyk nie sleg nie - ek sal dalk net die '"PATROL" wil op he, niks meer nie - my opinie. :confused:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 07 Dec 2015 06:50
by Tinus lotz
petri oosthuizen wrote:Tinus, jy moet skree as ek kan help om die van terug by jou te kry - ry BAIE op GP toe.

Lyk nie sleg nie - ek sal dalk net die '"PATROL" wil op he, niks meer nie - my opinie. :confused:
Ek hoor wat jy sê onthou ek steek n groot intercooler daar onder weg en daai ding soek wind

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 07 Dec 2015 09:25
by petri oosthuizen
Maak sin Tinus :wink: :thumbup:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 08 Dec 2015 05:43
by Jorrie
Tinus lotz wrote:......alles in my lewe is swaar my vrou my 4.8 even my bakkie net my wallet wat nie wil saam spèel nie. ...
Ek hoop nie sy lees jou post raak nie. Dan het jy moeilikheid! :rolling: :rolling:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 08 Dec 2015 06:47
by Michael
Tinus, gaan hulle die bumper powder coat?
Stuur bietjie nuwe fotos!

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 08 Dec 2015 08:05
by Tinus lotz
Michael wrote:Tinus, gaan hulle die bumper powder coat?
Stuur bietjie nuwe fotos!
Jip hulle gaan swart ek sal gou hoor of daar prentjies is

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 08 Dec 2015 08:07
by Chris Skinner
Alex Roux wrote:Colour coded bumper vir die bakkie (soos in alles is wit), is in my opinie meer geskik vir die ouens wat vir die ander span kolf...
Ek het die comment nou eers gesien - sjoe Alex - dis bietjie swaar! :doh: :redface:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 08 Dec 2015 08:14
by SJC
Gelukkig is jou bumper nie wit nie. Jy word gespaar. :rolling:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 08 Dec 2015 08:24
by hugejp
:rolling: