Page 4 of 6

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 23 Oct 2015 12:38
by Herrie
Ongelukkig gaan ek nie saam met julle kan gaan nie want ons moet my seun se Safari se automatiese ratkas uithaal en hom Pretoria toe vat om te gaan omruil omdat hy nie in 4 ratte kan gaan nie.

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 23 Oct 2015 13:58
by Michael
Ok so my Hilux and Pajero buddies have chickened out, so it will be a Patrol only day it seems.

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 23 Oct 2015 16:04
by Peter Connan
Dirkse vir Rudgar se laaitie voorspoed!

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 26 Oct 2015 07:14
by offroadbiker
Iemand 'n kiekie of twee gevat? :redface:

Tx vir video's Tinus :thumbup:

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 26 Oct 2015 10:18
by Michael
Hier is so paar wat ek geneem het

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 26 Oct 2015 12:36
by Tinus lotz
Nou waar is my goue beast?????

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 26 Oct 2015 13:35
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Nou waar is my goue beast?????
ek dink sy sulk so bietjie oor daai kooolsoof wat so baie aandag kry :rolling: :rolling:

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 26 Oct 2015 13:56
by Michael
Ag sorry Tinus, dis al wat ek afgeneem het

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 26 Oct 2015 13:57
by Tinus lotz
Lol :rolling:

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 26 Oct 2015 13:58
by offroadbiker
Hou maar duim vas dat Peter so bietjie meer foto's gevat het :salute: