Page 4 of 8
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 12 Nov 2015 18:37
by Jorrie
Dit sal goed wees om almal weer te sien!
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 12 Nov 2015 20:05
by Herrie
Ek het ook al met David gereel om vir my Safari parte te bring wat ons nodig het vir my seun se Safari!
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 15 Nov 2015 10:14
by SJC
Is daar kampplek ook, of gaan almal net vir die dag deur?
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 15 Nov 2015 13:07
by Herrie
Almal gaan net daar wees vir die dag en ek sal hoor of die kamp plek lanksaan beskikbaar is en watter aand wil jy kamp.
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 15 Nov 2015 13:26
by Herrie
Daar gaan 2 Patrol bakkies wees waarmee julle kan ry in die training area om hulle te kan toets hoe goed hulle off-road kan ry.
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 15 Nov 2015 13:59
by SJC
Herrie wrote:Almal gaan net daar wees vir die dag en ek sal hoor of die kamp plek lanksaan beskikbaar is en watter aand wil jy kamp.
Ek moet net eers seker maak of ek sal kan kom. Op hierdie stadium lyk dit of ek gaan moet werk. Maar daar is miskien 'n klein kans dat ek dit kan maak.
Indien ek kan kom, sal ek die sondag aand kamp.
PS. Hoe sluit mens aan by NORC?
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 15 Nov 2015 15:50
by Rob Marussi
Hi gents Is this an open invitation to party

. How does it work and what takes place
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 15 Nov 2015 15:56
by Michael
SJC wrote:Herrie wrote:Almal gaan net daar wees vir die dag en ek sal hoor of die kamp plek lanksaan beskikbaar is en watter aand wil jy kamp.
Ek moet net eers seker maak of ek sal kan kom. Op hierdie stadium lyk dit of ek gaan moet werk. Maar daar is miskien 'n klein kans dat ek dit kan maak.
Indien ek kan kom, sal ek die sondag aand kamp.
PS. Hoe sluit mens aan by NORC?
Fanus, google net Nissan Offroad Club. Jy sal alles op die website kry
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 20 Nov 2015 09:07
by georgeb
Morning all
Sequence of Events:
06:00 - Club committee arrives
07:00 - Brands unlimited set up branding;
07:30 - Catering available
09:00 - AGM - Club members
10:00 - Guests arrive and do registration
11:00 - Drivers briefing
11H30 - Depart to tracks
12:00 - Skidpad action
14:00 - Driving stops
15:00 - Event closes
Re: NORC Year End Function 2015
Posted: 20 Nov 2015 09:27
by offroadbiker
Are we going to do a little braai or something for lunch??
