
Johannes van die See needs your advice!
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Ja nee, daai punt waarop die towbar vas is, is glad nie betroubaar nie. Ek het my 'loop' daar afgehaal omdat hy useless is, en net 'n gevaar inhou.Marino4x4 wrote:Hi Johannes
Dit lyk of die hak op die recovery pint se plek gesit is.
Jy sal dalk maar na n aftermarket een moet kyk.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Ek het nou vir Nissan, Bosal, en Rhino Bars gebel en niemand bou meer of hou meer tow-bar stock aan vir die Patrols nie.
Smaak my hier kom my eerste DIY projek vir die voertuig, ekt eintlik gehoop ek kon net iewers een koop om my die tyd agter die tools te spaar
Smaak my hier kom my eerste DIY projek vir die voertuig, ekt eintlik gehoop ek kon net iewers een koop om my die tyd agter die tools te spaar

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Praat met g man hy is besig om te bou in noord hoek dis nader aan jou
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Hi Tinus.
Dankie, ek het nounet n PM aan G-Man gestuur, ek hoop maar hy kan gelp
Dankie, ek het nounet n PM aan G-Man gestuur, ek hoop maar hy kan gelp

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Ian t het n 4.5 een wat daar is maar sal moet modify want agter bumper is nie dieselde nie....en hy is hier bo in jhb ....miskien somme tyd vir yster agter bumper ???
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Ja nie n slegte idee nie, dan kom die swing arm wheel carier en alles sommer mooi in plek 

- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 414
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Probeer Burnco ook hulle het 'n replacement bumper en jy kan die spare swing arm/s later byvoeg.
Phillip
2006 3l with MADMAN
2006 3l with MADMAN
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Tinus as daai n staal bumper is ,sal ek ook belang stelTinus lotz wrote:Ian t het n 4.5 een wat daar is maar sal moet modify want agter bumper is nie dieselde nie....en hy is hier bo in jhb ....miskien somme tyd vir yster agter bumper ???

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Pm vir iant ek weet hy het die towbar by wimpie gekry weet nie wat dit insluit nie
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests