Page 4 of 4

Re: 15" rims for Y61

Posted: 20 Aug 2015 08:22
by ricster
I had a 6mm spacer made years back to just give the clearance of the 33's on the Iron Maiden. there is still more than enough meat on the studs to get the nuts on solidly!!

Re: 15" rims for Y61

Posted: 20 Aug 2015 09:11
by SJC
Errol, maar daai bande wat jy op het is redelik breed, wat is hulle 318mm wyd? (33/12.50 R15 of is dit 33/13.5 R15)?
Dink die meeste ouens wat 33" op het, het seker 285's op?

Re: 15" rims for Y61

Posted: 20 Aug 2015 16:51
by ChristoSlang
My Patrol ry op 33x12.5 R15 muddies, maar my rims het 'n woeste offset wat spacers onnodig maak...

Re: 15" rims for Y61

Posted: 20 Aug 2015 17:22
by Peter Connan
My opinie is dat Errol se rims te veel uitstaan (hulle het negative offset). Ek het nog nooit wiele gesien wat so ver uitstaan nie, in is redelik seker die agterwiele gaan teen die arches vasdruk op artikulasie ook.

Re: 15" rims for Y61

Posted: 20 Aug 2015 20:34
by Alex Roux
Peter Connan wrote:My opinie is dat Errol se rims te veel uitstaan (hulle het negative offset). Ek het nog nooit wiele gesien wat so ver uitstaan nie, in is redelik seker die agterwiele gaan teen die arches vasdruk op artikulasie ook.
Alles is maar 'n kompromie in hierdie game.
Ek vind dat die body lift help baie dat die bande nie in die arches vasdruk nie. Maar body lift is baie moeite.

Re: 15" rims for Y61

Posted: 20 Aug 2015 21:51
by Wilkie
Ja Peter ,ek hou ook daarvan dat die wiele so ver uitstaan nie ,en het al reeds die wiele afgehaal en die 16" terug gesit
Daai bande lyk mooier op my safari :thumbup:

Re: 15" rims for Y61

Posted: 21 Aug 2015 05:22
by Michael
Errol, ek glo ook dis die offset wat jou wiele maak vang. 33" is die regte band groodte vir n Patrol, myne vang nerens.

Re: 15" rims for Y61

Posted: 21 Aug 2015 07:27
by Wilkie
Ek stem saam ,maar 15" rims is ook nie reg vir die patrol nie,ek het baie sand en "modder" tussen die agter remme en rims gekry en daai skuurdery klink nie lekker nie.
ek sal maar spaar vir nuwe M/T want ek 2 maande terug 5 nuwe 16"grabbers gekoop vir my Patrol..wil nou eers ander goeters(speel goed ) koop vir Patrol

Groete :thumbup:

Re: 15" rims for Y61

Posted: 25 Aug 2015 14:19
by ricster
I chatted with Juice ( Greg) about these spacers I had made up a while back..... Have a look at this .... http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=67&t=5668