Page 4 of 4
Re: 1999 4.5 GRX
Posted: 29 May 2015 20:56
by Alex Roux
Dan was hy te goedkoop...
Re: 1999 4.5 GRX
Posted: 30 May 2015 05:18
by Dewald
More Michael
Het jy nog die ou bumper wat jy af gehaal het?
Ek is opsoek na daai chroom insetsel in die middel van die bumper.
Die face lift bumper het dit nie in nie en ek wil kyk of hy op hom kan pas.
Groete
Re: 1999 4.5 GRX
Posted: 30 May 2015 05:26
by Michael
Alex, hy was te goedkoop ja, maar soos ek in die advertensie gese het wou ek nie baie geld aan hom spandeer nie sodat die koper hom vir n goeie prys kan kry en self kan besluit wat hy wil maak met hom
Re: 1999 4.5 GRX
Posted: 30 May 2015 05:28
by Michael
Hi Dewald
die koper gaan n staal bumper op sit en ek glo hy sal van die huidige een ontslae wil raak om n paar rand terug te kry.
Ek sal jou laat weet, hy kom hom vandag op tel
Re: 1999 4.5 GRX
Posted: 30 May 2015 05:43
by Dewald