Page 4 of 5

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 04 May 2015 17:10
by Nissan KingCab
Ek wil graag saam gaan maar moet babysit die naweek, mama werk.

Bly ons daar van Vry tot Son?

Sal dalk deurkom met baba en sien hoe dit gaan met baba en boskap! :doh:

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 05 May 2015 06:53
by Herrie
Hi Danie,

Ons werk net Saterdag en gelukkig kan ek baie keer op Vrydag al deur gaan en bietjie daar rond ry en Sondag ry ek gewoonlik so 10h00 huis toe.

Dit sal goed wees om jou daar te sien dat jy kan sien wat ons doen.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 05 May 2015 08:06
by Nissan KingCab
Sal sien hoe dinge uitwerk. As ek nie daar slaap Vrydag sal ek dalk net vir die dag deur kom.
Dalk moet ek vir ouma saam bring om te babysit terwyl ons werk! :biggrin:

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 05 May 2015 09:42
by iandvl
Kobus,

Ek is in. Sadly, sal dit ook net vir die dag wees op Saterdag agv die feit dat ek more Kaap toe vlieg en Vrydag aand terug kom. However - ek sal beslis 'n draai maak gedurende die loop van die dag en bietjie uithelp daarso. Laat asb weet wat moet ek saambring in terme van toerusting. Het boog saag en groot snoei sker. Is daar nog iets ?

Sal my voertuig inligting vir jou stuur, maar gee nie om om self by die hek betaal nie.

Ian

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 05 May 2015 12:06
by Herrie
Die boog saag en die groot snoei sker is reg en ons het ook van dir in ons stoorkamer.

As ek julle voertuig inligting gaan kry sal ek dit vir Mark stuur om op die lys te sit.

Voertuig: registrasie nommer, tipe en kleur.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 08 May 2015 18:23
by Nissan KingCab
Baby sorted for tomorrow, of to Borakalalo for some :chopwood: !

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 10 May 2015 18:57
by Herrie
Ons het lekker gewerk op die pad deur die rivier en sal fotos opsit sodra ek dit kry.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 11 May 2015 09:04
by Herrie
Die HO's se pad deur die rivier is al 'n paar jaar terug beskadig toe daar 'n groot storm was en die rivier baie hoog en sterk af gespoel het.

Ons moes baie klippe na byde kante van die wal insit sodat die water oor al die klip area gaan en ons het ook twee beton pyp in gesit nadat ons die diep sloote gemaak het.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 11 May 2015 09:08
by Herrie
Hier is die ander HO's pad deur die rivier wat ons lankal terug reg gemaak het en ons het ook weer deur gery om te gaan kyk vir snares.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 11 May 2015 14:29
by Herrie
In Desember 2013 het dit so gelyk: