Page 4 of 7
Re: Free flow exhaust.
Posted: 05 Sep 2009 09:46
by tour de frans
Cornelius,ek sal G-man se resep volg dit klink reg ook natuurlik sou ek net die agterste deel van jou kar se exhaust 63mm maak.Ek is nie seker hoe die front pipe lyk op jou kar nie maar as jy by Roddy is sal hy jou point in die regte rigting met die front pipe.Wat ek ook sal aanraai is kry n before run op n dyno,sodat jy kan sien in watter ringting die exhaust convertion gaan.Ek kan dit vir jou reel.Of jy kan by enige dyno dit doen,maak nie saak of die dyno se lesing uit is nie solank jy dieselfde dyno gebruik na die tyd om die regte verskil te sien.Praat ook met Roddy oor die choke in die voorkant van die exhaust,wat ek sal aanbeveel,want ek dink hy doen dit nie as geheel nie.Jy moet hom se jy wil so iets doen. Hy sal natuurlik jou uit vra daaroor en sy opinie gee.
Ek sien G-man Is nou G-mam
Groete Frans
Re: Free flow exhaust.
Posted: 05 Sep 2009 09:54
by tour de frans
O ja Cornelius,ek beveel n uni-chip sterk aan,die chip sal homself betaal met die bespaaring.Die tydperk hang alles af van hoe hard jy ry.
Groete
Re: Free flow exhaust.
Posted: 05 Sep 2009 13:44
by Patrol4.8
Ek sien G-man Is nou G-mam

jammer oor die tikfout G-MAN

Re: Free flow exhaust.
Posted: 05 Sep 2009 13:56
by Patrol4.8
Dankie Frans ek gaan dan die voorste boks uitgooi en die res freeflow met 63mm pyp soos G-MAN.
Ek sal jou nog kontak ivm 'n dyno run, dan kan miskien na die uitlaat reg is sommer weer 'n dyno run en ook chip doen.
Ek neem aan dit word by KSD gedoen?
Groete
Re: Free flow exhaust.
Posted: 05 Sep 2009 18:00
by G-MAN
Mmm...

Re: Free flow exhaust.
Posted: 06 Sep 2009 07:46
by Patrol4.8
G-MAN wrote:Mmm...

Dit klink vir my jy het 'n plan
chip en dyno

Re: Free flow exhaust.
Posted: 06 Sep 2009 13:08
by Saltman
Cornelius
Ek dink ons 4.8 manne (Vaatjie, jy, ek, Johnboy, G-man, ens) moet 'n "group buy negotiate by Roddy en Frans - dan doen ons die pype en die chip sommer alles in een go!
Ek moet nog net gaan kyk of ek 1. 'n cat in het en 2. een of twee sensors.
Frans, jy kan maar solank vir ons 'n lekker sisteem aanmekaar dink!
Ek soek bottom end torque, lekker ry-krag en natuurlik ekonomie. Gesels later met jou.
Lekker droom manne
Re: Free flow exhaust.
Posted: 06 Sep 2009 15:37
by G-MAN
Nou praat jy!

Re: Free flow exhaust.
Posted: 06 Sep 2009 18:06
by Patrol4.8
Saltman wrote:Cornelius
Ek dink ons 4.8 manne (Vaatjie, jy, ek, Johnboy, G-man, ens) moet 'n "group buy negotiate by Roddy en Frans - dan doen ons die pype en die chip sommer alles in een go!
Ek moet nog net gaan kyk of ek 1. 'n cat in het en 2. een of twee sensors.
Frans, jy kan maar solank vir ons 'n lekker sisteem aanmekaar dink!
Ek soek bottom end torque, lekker ry-krag en natuurlik ekonomie. Gesels later met jou.
Lekker droom manne
Dis reg so, ek is redelik haastig want die groot middel boks is vrot
As jy na die enjin se linkerkant kyk, behoort jy twee sensors langs mekaar te sien. As jy vier sien, dan kan dit 'n duur oprasie wees soos Frans verduidelik het.
Re: Free flow exhaust.
Posted: 06 Sep 2009 20:21
by Pieter du Toit
Frans
Ok ek het so iets vermoed dat dit sal verskil op die diesel enjin - dankie!!
Sodra my diff lock sage uitgesort is sal ek jou kontak en dan kan ons dit vandaar af vat.
Lyk my die 4.8 manne het GROOT PLANNE - Lyk my ons sal moet plan sien met ons diesels - dit was hoeka net ons 2 wat by Tierkloof diesel masjiene gehad het.
Weet hierdie ander ouens dalk iets wat ons nie weet nie of is ons 2 maar net die suiniges as dit by die brandstof kom??
