Page 4 of 4

Re: 2" lift vir GR patrol

Posted: 24 Nov 2009 11:00
by yamiax
Wat gaan jy maak met die snorkel wat jy nog nie op het nie....?

Ek lyk hom kwaai... :clap:

Re: 2" lift vir GR patrol

Posted: 24 Nov 2009 14:52
by Theuhan
Man my g@t pla my, om n ander motor in te sit of om die een te toor so ek wil maar eers kyk wat gebeur met dit voor ek snorkels en goed opsit.