
Dink nie hierdie jaar gaan werk mie.
Hoeveel dae het mens nodig om hom te doen?
Wel dan hoop ek jy vat van jou arbeid saam om die klippe te skuif!Reenen wrote:...Ek maar n lui persoon, so hoop nie ek hoef baie uitte klim om pad te bou nie.
Ek het al van heelwat gehoor (Andrew St Pierre White inkluis, met 'n Disco,) wat halfpad oorslaap. So dan is dit twee dae vir die pas.Reenen wrote:Jy moet tot daar kom.
Dan seker so 3 uur in n patrol, 6-12 uur in iets anders...
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests