Page 4 of 4

Re: Tell me about your Patrol

Posted: 14 Jan 2014 11:54
by Stefan
Val my nou by. Een van die goed waarvan ek die meeste hou van die Patrol is die "klein" goedjies, wat, soos mens die voertuig beter leer ken, net reg ontwerp is, By voorbeeld die voorste "hubs" wat net met die 'wheelspanner' gestel kan word van Auto na Full lock. Geen kans dat dit 'per-ongeluk' kan ontsluit nie. Die standaard bumper het ook 'n monteringspunt vir 'n wen-as, so geen funksionele rede om bos-breker aan te skaf nie.