Page 4 of 5
Re: Who's Trol is this???
Posted: 12 Jun 2013 22:32
by Kagiso II
Which is sold? What was sold ? I was told OR Biker is selling his Trol ??? hmmm ek het nou weer iets begin
More gaan ek Thor haal. D V
Re: Who's Trol is this???
Posted: 13 Jun 2013 08:05
by Jules
Veilige rit oubaas Mac, as jy die GQ gaan haal gaan jy jare lange pret en plesier hĂȘ
Shalom
Re: Who's Trol is this???
Posted: 14 Jun 2013 18:42
by Bekker
Waar ry ( of staan ) Oompie Mac vanaand. Dit is KOUD en nat hier in die Kaap.
Veilige en voorspoedige reis Mac.
Re: Who's Trol is this???
Posted: 14 Jun 2013 18:45
by Stefan
Enige nuus oor die Trol wat hierdie thread oorspronklik begin het?
Re: Who's Trol is this???
Posted: 15 Jun 2013 11:59
by Bekker
Ek is net so nuuskierig. Laat weet Mac. Ons volg jou "thread" in spanning !!!

Re: Who's Trol is this???
Posted: 15 Jun 2013 17:08
by Magiel Oberholster
Dis 'n baie mooi trollie in die begin het prys iewers gemis, wat soek einaar vir hom. En oom Mac veilig ry en hoop daar is hope plesier in die nuwe speel ding.
Re: Who's Trol is this???
Posted: 15 Jun 2013 19:38
by Bekker
Nou waar het Mac die GQ gaan haal? In die Kaap of Kairo. Ek weet die GQ is nie baie vinnig nie, maar darem nie gedink dit is so stadig nie ofry Mac hom nou eers in? Ek kyk nou al elke halfuur vir 'n nuwe "thread" maar hierdie forum is dood vanaand. Die bokke het tog gewen nou hoekom skryf niemand iets nie.!!
Re: Who's Trol is this???
Posted: 15 Jun 2013 19:53
by Bruin Beer
Manne,
Ek sou se wees rustig.
Oom Mac is seker so bly om agter 'n Trol se stuur te kan wees eerder as die Prado dat hy sommer in sy moterhuis agter die stuur slaap.
SWAMBO moet seker eet en drink goed aan dra
Hoop Oom Mac sal net goeie ervaringe he.
Bruin Beer
Re: Who's Trol is this???
Posted: 15 Jun 2013 21:00
by Bekker
Dankie Bruin Beer vir die gerusstelling. Ek hoop ook van harte dat Mac net geluk sal vind in die GQ en hom sal geniet. As ek net weet hy is veilig by die huis!!
Re: Who's Trol is this???
Posted: 15 Jun 2013 22:20
by Tinus lotz
Manne oom mac het die gq gekoop hy en abri maak net eers hom mooi vir die lang pad sal seker more op die pad terug wees af die die kaap af.