Page 4 of 4

Re: 4.8 Patrol club

Posted: 07 Mar 2013 18:53
by Adamastor
oraait... oraait...
stadig oor die klippe manne...

was die "4.8" benaming van die "klub" dalk 'n klein misteikie?

ons klink nou amper soos die "tuna" manne wat baklei oor wie/wat op die hoogste punt van die raffinadery se distillasie-kolom afkom...

DAAR IS NIKS BETER AS 'N PATROL NIE - PUNT.

Re: 4.8 Patrol club

Posted: 07 Mar 2013 20:14
by ricster
Ha ha.... its all good, those 4.8 motors have a sweet sound... sometimes makes me jealous.... only sometimes though :rolling:

Re: 4.8 Patrol club

Posted: 07 Mar 2013 20:56
by Adamastor
Hey Ricster

julle moenie a man so om-ellie nie!
petrol brand maklik! :oldtimer:

Re: 4.8 Patrol club

Posted: 08 Mar 2013 06:17
by DawidT
DawidT - Witbank.