Page 4 of 6
Re: Hennops 27 Jan
Posted: 21 Jan 2013 14:34
by Kagiso II
Neijjjjj man -- stuur daai FJ -- ek wil kyk hoe lyk sys suspensjin
Re: Hennops 27 Jan
Posted: 24 Jan 2013 08:06
by Carel
Jammer mense. Ek voel soos 'n Skurk, 'n Boef, 'n Verraaier of ek weet nie wat nie, maar nadat ek alles gereƫl het kan ek weens omstandighede nie Sondag by Hennops wees nie. Julle moet dit geniet en sit 'n paar fotos op dat ek darem kan sien hoe julle speel. Tot later
Re: Hennops 27 Jan
Posted: 24 Jan 2013 08:34
by beast

Doodreg Carel , ons sal nog ry, want ons is seker so naby aan tien voertuie wat daar sal wees. Kom ons maak die reelings vas vir Sondag. Ons ontmoet onder by die Lapa om 09:00. Wanneer almal daar is so nie later as 09:15, dan ry ons. Bring saam die stoele, die vleis, die slaai en die drinkgoed. Ons sal ook hout moet reel en iets om die vuur aan te kry. Sit maar n hoed op en sonskerm. Sien julle daar.
Re: Hennops 27 Jan
Posted: 24 Jan 2013 10:31
by Kagiso II
Master Beats Nico -- die trail begin bo langs di ehek -- hoekom dink jy ons moet eers afry Lapa toe? [tensy daar 'n 4x2 is wat daar parkeer word?]
vra maar net?
Re: Hennops 27 Jan
Posted: 24 Jan 2013 12:46
by Theuhan
Jules
Julle moet maar al die Cruisers stuur wat julle kan bymekaar maak, ek het al die hulp nodig wat ek kan kry.

Re: Hennops 27 Jan
Posted: 24 Jan 2013 14:58
by beast

Dit is maar net dat ons bymekaar kom en almal weet waarheen om te gaan as hulle nie alles wil ry nie. Ja daar is dalk ouens wat hulle karre wil los en saam met ander ry. Daar is dalk 4x4s wat die ouens ook wil los. Ons ouens sal daar bymekaar kom, as daar ouens is wat op hulle eie wil ry, dan is hulle vry om te ry, ons gee nie om nie, want dit is nie n ofisieele , georganiseerde of club uitstappie nie, maar net iets wat Carel gereel het.

Re: Hennops 27 Jan
Posted: 24 Jan 2013 16:52
by PathMaker
Okay, let's carry on with the list :
1. Carel Vos
2. Andre du Rand
3. Theuhan
4. Beast + 5 ander
5. Tinus Lotz
6. Oom Mac
7. Stefaansie
8. Tommie
9. Martyn
10. Alex Roux (sal later join)
11. Mark Greenhill
12. Graham Cumming (Pathmaker)
See you there!

Re: Hennops 27 Jan
Posted: 24 Jan 2013 17:04
by Peter Connan
1. Carel Vos
2. Andre du Rand
3. Theuhan
4. Beast + 5 ander
5. Tinus Lotz
6. Oom Mac
7. Stefaansie
8. Tommie
9. Martyn
10. Alex Roux (sal later join)
11. Mark Greenhill
12. Graham Cumming (Pathmaker)
13. Peter Connan (Tommie ek bring jou plate!)
Re: Hennops 27 Jan
Posted: 24 Jan 2013 20:26
by martyn
Hi guys, can I pay at the gate? how much is it for the vehicle and per person? how do you get to the lapa, will they direct us at the gate? I havent been to Henops before
Re: Hennops 27 Jan
Posted: 24 Jan 2013 21:26
by Tinus lotz
Dit kos omtrent 180 per kar laas toe ons daar was hulle gee n kaart by die hek maar ons sal maar daar wees