Page 4 of 4

Re: Witsand 6 - 9 April 2012

Posted: 21 Apr 2012 21:45
by Jorrie
Ek kan sien julle het 'n goeie trip gehad.

Jammer ons kon nie by julle aansluit in die konvooi op pad huis toe nie.

Ons was ongelukkig 'n volle dag agter julle en die 4.5 was nie vinnig genoeg om dit in te haal nie.

Jorrie