Page 4 of 4
Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 21:23
by Jorrie
Oom Mac
Ek het baie gesukkel om uit te werk hoe om my paar fototjies op 'n persoonlike album te sit, veral nadat jy my so aangepor het. Nou moet jy kom kyk en kommentaar lewer.
Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 22:44
by Kagiso II
Beast-too / Bees-Twee / Beast the 2nd / Beast ii / Beats II / Beast 2 ... Hmmmm, dit sal nog by jou spook, die ding.
Jorrie - Oompie HET gaan inloer en vir nou hou outoppi kommentaar voor ... sien, jy kannie Afrikaans verkeerd-om inspan nie - Diet moet lees "Kommentaar word voorbehou" [en dit kan nooit met voorbehoud wees nie, da veranner die betekenis alweer weer 'n keer.
en dan - Oom Kobus en Kobus en Herrie en Herrie-op-Safari is een en dieselle mens [en hy is 'n 'blessing' vir elkeen wat hom ken ... een van die most amazing mense wat ek iin my skrapse 60 jaartjies al teegekom het]
van die kiekies sal oompie darem se : BAIE DANKIE, knapgedaan. Geniet daai P'Trol Bees-2 van jou terdee.

Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 22:58
by Jorrie
Baie Dankie,
Nou weet ek ten minste Herrie is Kobus, en dit is Herrie wat my na hierdie forom gewerf het.
Herrie,
Dankie, ek het onder andere jou laaistelasel in gedagte terwyl ek my ontwerp ontwikkel.
Groete
Re: New Member - Jorrie
Posted: 11 Nov 2011 07:24
by Herrie
Baie welkom weereens Jorrie!
Ek is bly dat jy nou saam met ons op die forum is - sien ons jou volgende Saterdag by die 4 Gas event?
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... 3&start=50
Re: New Member - Jorrie
Posted: 13 Nov 2011 22:06
by Jorrie
Ek gaan probeer om daar te wees.
Groete