Page 4 of 9

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 10:54
by Aries66
1) Andries
2) Adrianpowrie
3) TinusLotz
4) Herrie
5) WilfredMoore
6) Trailerman
7) Johan@gea
8) Peter Connan
9) Izak Muller
10) Louis Naude 4.2td.
11) Douw Reinders

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 11:51
by Kagiso II
die post raak bikki uitgerek - smaak my nou dit gaan ook sommer die Klub se AGM wees??? Dan moet ons mos ammal daar wees? strax moet ons dan di eopname inni KLUB se site maak - want nie allie klub-lede blaai in oppi Patrol plaas nie .. so kan iewers tussen hand en mond die pap val oppi grond [mos?]

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 12:59
by Tinus lotz
Hierdie lysie. Laat my terug verlang na 3 provinsies!! :rolling:

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 13:18
by Herrie
So 'n lys sal weer begin volgende jaar vir die Patrol trip Swaziland toe :oldtimer:

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 13:23
by Theuhan
Tot hoe laat gaan julle aan gaan? ek sal eers 13h00 daar kan wees, maar sal graag daai Lexus Patrol daar wou op kry.

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 13:43
by Peter Connan
Theuhan ek dog jy het hom verkoop? Ek het hom noudiedag geadverteer gesien?

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 13:58
by AdrianPowrie
Herrie wrote:So 'n lys sal weer begin volgende jaar vir die Patrol trip Swaziland toe :oldtimer:

Now this sounds interesting!

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 14:32
by Theuhan
Peter die manne is bietjie bang vir die left hand drive, maar vir nou het ek hom nog

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 22:55
by Grootseun
Ok so kom ons ky k na die tyd kerels , die tentawiewe reeling was vir begin 9am , maar ek sien hier is manne wat wyd ry en ook manne met gesinne wat natuurlik eers moet versorg word voor pa aan sy speelding kan gaan peuter en ander kan eers 13h00 daar wees

Ek stel voor ons begin dit dan se 10h30 of 11h00 ? afhangebd van die feedback wat ons kry ?

Ja die Nissan AGM gaan ook daar wees en ja indine julle op die Nissan site wil post maak so , ons is nie picky nie , ander lede en 4x4s kan ook maar bywoon , die doel is om julle bietei toegang tot speelgoed te gee om julle speelgoed te toets en ook sommer so bietjie kennis te deel

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 04 Nov 2011 06:55
by AndriesS
Dalk moet ons nogsteeds 9 uur begin, as al die karre op n Dyno gaan klim gaan dit n lang dag word. Dalk kan ons voor brekvis die locals al uitsort?