Page 4 of 4

Re: Increasing standard tyre profile

Posted: 20 Oct 2014 07:18
by Herrie
Nee hy sukkel nie!

Ek het 'n bietjie krag probleem gehad en moes meer die 4de rat gebruik en het toe die petrol pomp vervang en nou is die krag weer baie en selfs teen 'n opdraande gebruik ek die 5de rat.

Re: Increasing standard tyre profile

Posted: 23 Jan 2015 07:49
by SJC
Sal 285x75r16 pas op 'n patrol bakkie met standaards suspensie. (geen lift)?

kry mens so grote band: 265x80r16 ?
Die grote indien mens dit kry sal min of meer selfde radius en hoogte gee, met bietjie minder rol weerstand en beter brandstof verbruik?

Re: Increasing standard tyre profile

Posted: 23 Jan 2015 08:40
by ricster
285x75r16 these are 33" tyres that fit a Patrol beautifully !!! it fills the wheel well better too, and when you do jack up the suspension ...... your tyres are already sorted..... :wink:

Re: Increasing standard tyre profile

Posted: 23 Jan 2015 08:46
by Tinus lotz
33 s the way to go ...speak to Russ and mr Boegman i think both of them are running them on the 4.2 n a diesels

Re: Increasing standard tyre profile

Posted: 26 Jan 2015 21:03
by Michael
Ek het 305/70/16 BF Muds op en 33" is nou maar net die size vir n Patrol...... hy loop soos stroop met hulle.
Ek het Bridgestone Duelers op gehad 32" en ek moet se die BF's raas baie meer op die pad. Die voordeel is dit lyk baie beter en offroad maak dit n hengse verskil. Ek ry baie gemaklik teen 140km/h sonder moeite