Page 4 of 4

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 23 Feb 2012 11:18
by Kagiso II
huh huh - Raas met Chris Trailerman, hy het 'n ekstar ou daar by sy shop wat juis hierdie "ekstar" goete maak [hy het BOEZMAN se voor bumper gebou [en die agterste een maar ek het die agterste een "afgeskryf" :woo:

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 23 Feb 2012 22:32
by Tommie
Mammoth wrote:Hi Tommie

Lynx4x4 het vir my n' baie mooi (Custom) bumper gebou. Ek is sooo happy ek kan somme my broek vuilmaak. Ongelukkig kan ek nie die PIC's plaas nie, maar ek is baie happy met die diens.
Hi Mammoth sal graag pic's wil sien. Het met Len van onca gepraat,en hy sal my Patrol doen, maar moet hom daar los vir ruk. Hou van die idee van "custom" made,vir die simple rede dat die boute nie sal los vibreer nie. Is nie groot kenner nie,maar logika se vir my dat wanneer n ding "geslot" is dan kan hy makliker los kom. Kan jy vir my die details stuur van Lynx4x4? Dankie vir jou moeite.

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 24 Feb 2012 07:16
by Herrie
Toe ek verlede jaar met ONCA gepraat het oor die rocksliders en agter bumper, het hulle my vertel dat hulle niks vir die Patrol kan doen nie!

Dieselfde storie 3 jaar terug toe ek die voorste bumber gesoek het!

So hulle praat nonsens want hulle het die kontrak by Nissan vir die "Safari Kit" vir die Patrol Bakkie.

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 24 Feb 2012 10:11
by Kagiso II
Soos Herrie daar sĂȘ -- noudiedag toe ke agter bumper vir Boezman soek het hulle my reguit gese: "Ons deel nie in Nissan parte nie, ons maak net vir Toyota en Amarok" [MAW .. "skoert, ons stel nie belang ion Nissan besigheid nie" [ek het NIE goed gevoel nie] - ek het bumper via Jacques hulle by CREATIVE WHEELS [011-823 5485]
Jy kan maar se ek het jou vewys want ek is "over the moon" heppi met Boezman se agter bumper
Boezman 9.7.jpg
Boezman 9.7.jpg (190.72 KiB) Viewed 2515 times

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 24 Feb 2012 22:24
by Tommie
Mammoth wrote:Hi Tommie

Lynx4x4 het vir my n' baie mooi (Custom) bumper gebou. Ek is sooo happy ek kan somme my broek vuilmaak. Ongelukkig kan ek nie die PIC's plaas nie, maar ek is baie happy met die diens.

Hi almal. Ek het met Lynx 4x4 gesels vandag, en hulle was regtig behulpsaam gewees. Die Patrol gaan in die 5de Maart. Het van hulle agterste bumper gehou. En op hul web blad het hulle cruiser wat hulle oor gedoen het. Die voorste bumper is vir my regtig mooi. Sal pic's op sit sodra hy klaar is.

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 28 Feb 2012 22:02
by Mammoth
Hi Tommie

Vra vir Debbie om vir jou n' foto te stuur van die een wat hulle gebou het vir y of PM vir my jou e-mail dan stuur ek dit vir jou.

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 06 Mar 2012 16:14
by Tommie
Hi Johan (Mammoth), was toe by Lynx gewees en jou bumper gesien. YSTER is huidiglik by hulle nou en kani wag om hom terug te kry ni. Hul doen voorste bumper ook. Jy was reg omtrent hul diens. Is some leke gewees om met Vince te deel. Hul is baie trots op hul produk.en met goeie reg. Ek sal foto's probeer op sit sodra ek meer inligting van hul kant af kry. Sal moet di seuns vra om te help aangesien pa tegnologies baie gestremd is

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 21 Jun 2012 08:04
by Hein
Is die bumper beskikbaar en teen watter prys? Sal dit pas op `n 2010 model?

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 16 Jul 2012 12:40
by beast
Hi guys, I have my back and front bumper as well as a nudge bar for sale, which comes off my 2004 4.8 Patrol. I am replacing them with a replacement bumper. The back will be the two sections on the sides and the front , the whole thing. The tupper ware is painted in dark blue and is in a verry good condition, no stone chips or scratches. The nudge bar is crome. :helpsign:

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 13 Sep 2012 13:47
by Wheels
what is the price of a rear bumper from Lynx?