Page 4 of 4
Re: PATROL 4.8GRX FOR SALE! sold
Posted: 07 Jun 2011 18:31
by G-MAN
Christovdw, dit is n G-TEC bumper.

Re: PATROL 4.8GRX FOR SALE! sold
Posted: 07 Jun 2011 19:33
by Saltman
Oom Mac
Ek skiem daai gumtree ad is misleidend ... daai is g'n GRX nie ...
Sover my biekie kennis strek het die 4.8 GRX net met 'n autoboks uitgekom en hy het misligte in die voor bumper gehad.
Hierrie ene is menual en het die GL voor bumper sonder misligte ... lyk vir my soos 'n .... GL!!!
My opinie ...
Re: PATROL 4.8GRX FOR SALE! sold
Posted: 07 Jun 2011 19:39
by Christovdw
G-Man, hulle lyk na die Sh*t! Ek't jou website gecheck maar kry nie meer info nie. Wat kos hulle...en is hulle "airbag compatible" ?
Re: PATROL 4.8GRX FOR SALE! sold
Posted: 07 Jun 2011 19:44
by G-MAN
Ek dink ook dit is n gl!

Re: PATROL 4.8GRX FOR SALE! sold
Posted: 07 Jun 2011 21:46
by Kagiso II
ek kyk en kyk en kyk - maar 'k sinni waar 'k se dis 'n GRX nie ... die oorspronklike titel van hierdie thread meld GRX - maar daai GRX is "sold" mos, nogal... ek dink net 198K is min vir daai model Patrol met daai kilo's op [GRX of GL .. ]
Re: PATROL 4.8GRX FOR SALE! sold
Posted: 08 Jun 2011 00:58
by dieselfan
G-Man that Patrol with the bumper looks REALLY good. I've noticed a trend to not make "bull bars" but "approach angle bars" - they do look better.
Pros and cons vs a normal bar?
Re: PATROL 4.8GRX FOR SALE! sold
Posted: 08 Jun 2011 07:36
by Herrie
Dit is 'n GL want hy het nie 'n sunroof nie!
G-man, waar kry jy daardie agterste bumper en wat kos hy? Sal hy pas op die 4500?
Re: PATROL 4.8GRX FOR SALE! sold
Posted: 08 Jun 2011 18:30
by G-MAN
Kyk in die for sale ads, info en prentjies oppad!