Page 4 of 4

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Posted: 26 Apr 2011 19:55
by Izak
Hello

I went with Gerrie on the trip. Except for being LATE due to the track entrance being verrrrry poorly marked it was verrrry wet and enjoyable. I was impressed with the Patrol and must say a Toyota Fortuner was also very good. I will post a trip report later

Regards

Izak

Image

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Posted: 29 Apr 2011 10:06
by Gerrie
Sien, ek bestaan regtig! Dankie Izak dat jy daar was vir so rukkie!
Jou Patrol het my vreeslik beindruk... Eendag as ek groot is gaan ek ook so een ry!
Jammer dat ons jou gemis het Peter, sal daarvan gehou het om nog meer ouens te ontmoet...
Daar is darem 'n Patrol in die maand se WegRy... en volgend emaand s'n... sĂȘ nou net ek hou nie my woord nie!!

Gerrie