Re: Funny noise from diff? axles? driveshaft?
Posted: 19 Oct 2010 08:32
Hello Jules
As jy die propshaft kan draai met die kort kierie in 4h of 4l met die hubs op Free dan is jou transfer case gebreek, en ry jy 'n duur 2wd!
Dis soos 'n tou. Al twee punte moet vas wees, of niks gebeur nie. Die kort kierie maak die een punt vas of los, die hubs maak die ander punt vas of los.
Waar het jy daardie 13mm gemeet? laat my weet dan kyk ek vanaand na myne.
Daai gurgle, is jou uitlaat pyp nog standaard? Dit kan dui op 'n lekkie in die uitlaat stelsel. Terwyl die kar idle, laat iemand die exhaust toe trap met sy skoensool terwyl jy luister of jy 'n lek kan hoor.
Cheers
Peter