Page 4 of 5

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 06 Oct 2010 17:12
by Peter Connan
Hey Frans

Better get a Nissan badge or something on that motor quickly, before it starts leaking oil all over your garage floor. :rolling:

Voorspoed, wish I could help.

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 06 Oct 2010 17:16
by tour de frans
:rolling: Help my een soek :rolling: :lol:

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 19 Oct 2010 14:50
by Ratau
Frans

Ek hou van die Ford engin maar woder hoe sou 'n Cummins 5.9 6BT 24valve in 'n Patrol doen? Miskien sal die revs te laag wees.

Sal jy asseblief 'n foto stuur van die turbo exhaust manifold wat jy vir die 4.2 gebou het.

Ek wou 'n foto oplaai maar kry die boodskap: Sorry, the board attachment quota has been reached. Wat beteken dit?

Sterkte met die ombouing.

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 16 Nov 2010 13:30
by Peter Connan
Hello Frans

Loop jou lorrie al?

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 19 Nov 2010 17:31
by Ross
Tour De Frans.........MIA :think:

Frans likes keeping us all in suspense I think :lol:

My personal theory is that he finished the conversion and the Trol drives so nice now that he spends all his time driving and doesn`t have time to surf the forum anymore :oldtimer:

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 21 Nov 2010 09:49
by tour de frans
Hello Almal
Sjoe ek was lanklaas hier.Ek bly besig by die werk,dis ons besige tyd.
Ja my Patrol met sy Ford engine loop al lankal.Hy dreun baie mooi,trek lekker en kan sommer goed hol ook.Die Petrol verbruik lyk dieselfde as die 4.2 diesel se verbruik.Ek hou nie dit dop nie,ek luister en kyk vir foute wat kan opduik.Dit was n helse ombouing,baie struikel blokke gehad.Die Ford engine is glad nie bedoel om in n Nissan Patrol te pas nie.Ek weet dis n ander fabrikaat maar party engines werk net lekker in vreemde fabrikate.Die falcon 4L pas maklik in met sy groote maar was dam moelik om te laat werk.Anyway hy loop en geniet hom baie.Ek mis ook die Diesel,maak hou van die Grootkar look met n engine wat uit n Padkar kom en soos een vinnig kan oprev.Ek sal nog n foto of twee post later
Groete
Frans

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 21 Nov 2010 16:01
by Stefan
Hoe lyk sy temperatuur Frans?

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 22 Nov 2010 07:41
by JG Shields
Ek is bly...en baie geluk Frans! Ek is baie nuuskierig om te weet wat die groot uitdagings was om die enjin te laat loop en alles te kry om met mekaar saam te werk.

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 22 Nov 2010 11:39
by Jules
Geluk Frans en welkom by die PETROLHEADS die goed suip so bietjie petrol maar hul klink so lekka :woo: :woo: :rolling:

Shalom
Jules

Re: How to kill a 4.2 turbo engine

Posted: 22 Nov 2010 16:35
by Theuhan
Geluk Frans

Kan jy dalk vir ons n lys maak van goed waarna mens moet kyk as jy so iets wil doen.