My personal theory is that he finished the conversion and the Trol drives so nice now that he spends all his time driving and doesn`t have time to surf the forum anymore
Ross
1998 GU 4.2 Turbo Diesel: 2" OME, 33" Big Horns, 2x LR Tanks, Safari Snorkel, Dual Battery, Drawer System, etc etc
aka "The Polar Bear"
Hello Almal
Sjoe ek was lanklaas hier.Ek bly besig by die werk,dis ons besige tyd.
Ja my Patrol met sy Ford engine loop al lankal.Hy dreun baie mooi,trek lekker en kan sommer goed hol ook.Die Petrol verbruik lyk dieselfde as die 4.2 diesel se verbruik.Ek hou nie dit dop nie,ek luister en kyk vir foute wat kan opduik.Dit was n helse ombouing,baie struikel blokke gehad.Die Ford engine is glad nie bedoel om in n Nissan Patrol te pas nie.Ek weet dis n ander fabrikaat maar party engines werk net lekker in vreemde fabrikate.Die falcon 4L pas maklik in met sy groote maar was dam moelik om te laat werk.Anyway hy loop en geniet hom baie.Ek mis ook die Diesel,maak hou van die Grootkar look met n engine wat uit n Padkar kom en soos een vinnig kan oprev.Ek sal nog n foto of twee post later
Groete
Frans
Ek is bly...en baie geluk Frans! Ek is baie nuuskierig om te weet wat die groot uitdagings was om die enjin te laat loop en alles te kry om met mekaar saam te werk.