Page 30 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 29 Mar 2017 23:24
by Ossewa
Hier volg amateurfotografie deur Ossewa-Ria, van dag een se duinery video's, ongelukkig kon ek nie almal afneem nie..

op YouTube
































Trans Boegoe Maart 2017
Ria Pieterse

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 29 Mar 2017 23:27
by PathMaker
Some more ...

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 29 Mar 2017 23:31
by Ossewa
Volgende week sal ek die ander dae se foto's en video's plaas. Ek moes eers leer vandag hoe om dit te doen. Groete Ossewa se Ria.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 30 Mar 2017 00:26
by Pst JJ
Baie mooi foto's, Dankie Ria :thumbup:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 30 Mar 2017 05:10
by Jorrie
Baie dankie vir die fotos. Lyk of julle 'n baie goeie trip gehad het.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 01 Apr 2017 16:21
by Ossewa
Dankie vir die komplimente.

Graham en Vanessa se foto's is pragtig, veral DSC_0669low.jpg (542.17 KiB, die aksiefoto met die sand wat so spat. // a good action photo by Graham or Vanessa Cummings.

Hier volg dag 2 se foto's. Resies jaag op die grondpad vir die pret, tot dit gestop is, deur die eienaar mnr Snorre deur wie se grond ons moet ry om by die kampplek te kom, sy ma het ons afgeneem, terwyl ek ook gekyk het hoe sy lyk. Daarna het van ons gaan kyk hoe dit onder die wal van die Boegoebergdam lyk, party het geswem en ander probeer visvang. //Day 2. some fun, until a man living nearby put a end to it, then some of us went for an outing to the other side of the dam wall for a swim in the Orange river and someone tried to catch a fish.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 01 Apr 2017 16:51
by Ossewa
foto's van dag 2 / Day 2

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 01 Apr 2017 20:22
by Ds J
Die minister van finansies sê ons mag volgende jaar saamgaan met haar Patrol, maar as ek "dice" los sy my net daar :wink: :wink:

Op 'n ernstige noot: hou ons asb in gedagte as die planne begin deurkom?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 05 Apr 2017 11:02
by Ossewa
Laaste dag: 3..nog 'n paar duine op en af..'n lang een op om vir oulaas net die sterkstes te kon baasraak.. twee moes oor hierdie bult gehelp word...ek plaas ook 'n paar videos van die dag, sal die skakels/links hier kom neerplaas.. die Duine ry was baie aangenaam, julle mense is vriendelik. Ossewa gaan die volgende "event" in Swaziland ook bywoon, Ossewa-se-ria, sal weer die kamera met amateurvernuf gebruik om sovêr as moontlik iets vir die Forum te kom wys.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 05 Apr 2017 11:58
by Ossewa
Ossewa-se-ria ...nog foto's laaste dag