Page 29 of 31

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 29 Sep 2021 23:06
by Lekrom
Jules wrote: 29 Sep 2021 20:02
Oetie wrote: 28 Sep 2021 19:47
Lekrom wrote: 28 Sep 2021 18:58

Thanks Piet - ek het al my Nikon goed verkoop so 2jr terug.

"Photographic Nomad" op die oomblik. Ek toets tans die Sony mirrorless sisteem. Hierdie geneem met Sony A9ii en 12-24mm f2.8 lens
Piet, jy moet die Sony 500mm 2.8 lens sien wat Morkel mee gespeel het....
Sekerlik eerder n 400mm F2.8 of die 500mm F4 , Sony het nie n 500mm F2.8 nie. Daar bestaan tans nie volgens my n 500mm F2.8 Prime lens by enige vervaardiger nie. Sigma het wel n 200-500mm F2.8 zoom lens maar jy benodig n kruiwa om dit te vervoer.
Great pics 👌
Inderdaad speel ek met die 400mm f2.8
Ek het die Nikon ene ook besit destyds. Lens sonder weerga!

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 30 Sep 2021 07:21
by Jules
Morkel gebruik jy hom vir sport of Willetuin, destyds toe ek begin het met fotografie het Minolta ongelukkig nie daai tyd n 400 F2.8 gehad nie , darem n 300 F2.8 en n 600 F4 . Maar ja n 400 F2.8 is in n klas van sy eie , sal nogal graag daai kombinasie van jou met rugby gebruik

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 30 Sep 2021 09:00
by Overdrive
Many thanks to all the organizers that put in so much work.

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 30 Sep 2021 11:48
by Oetie
Jules wrote: 29 Sep 2021 20:02
Oetie wrote: 28 Sep 2021 19:47
Lekrom wrote: 28 Sep 2021 18:58

Thanks Piet - ek het al my Nikon goed verkoop so 2jr terug.

"Photographic Nomad" op die oomblik. Ek toets tans die Sony mirrorless sisteem. Hierdie geneem met Sony A9ii en 12-24mm f2.8 lens
Piet, jy moet die Sony 500mm 2.8 lens sien wat Morkel mee gespeel het....
Sekerlik eerder n 400mm F2.8 of die 500mm F4 , Sony het nie n 500mm F2.8 nie. Daar bestaan tans nie volgens my n 500mm F2.8 Prime lens by enige vervaardiger nie. Sigma het wel n 200-500mm F2.8 zoom lens maar jy benodig n kruiwa om dit te vervoer.
Great pics 👌
Morkel moet maar kom klarigheid gee oor die lens, en byvoorbaat verskoning indien ek verkeerd geluister of verstaan het. Maar dit is n indrukwekkende lens en baie lig.

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 30 Sep 2021 11:55
by Oetie
GP11.jpg
GP11.jpg (3.2 MiB) Viewed 11217 times
GP12.jpg
GP12.jpg (4.03 MiB) Viewed 11217 times
GP13.jpg
GP13.jpg (2.21 MiB) Viewed 11217 times
GP15.jpg
GP15.jpg (2.15 MiB) Viewed 11217 times
GP16.jpg
GP16.jpg (1.99 MiB) Viewed 11217 times
GP18.jpg
GP18.jpg (2.29 MiB) Viewed 11217 times
GP20.jpg
GP20.jpg (1.79 MiB) Viewed 11217 times
GP23.0.jpg
GP23.0.jpg (2.07 MiB) Viewed 11217 times
GP24.jpg
GP24.jpg (1.37 MiB) Viewed 11217 times

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 30 Sep 2021 19:44
by Overdrive
Did you notice that the writing pads in the goodie bag from Terrain Tamer were celebrating Toyota's 50 years! :rolling: :rolleyes:

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 01 Oct 2021 10:15
by ricster
Overdrive wrote: 30 Sep 2021 19:44 Did you notice that the writing pads in the goodie bag from Terrain Tamer were celebrating Toyota's 50 years! :rolling: :rolleyes:
:rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :doh: :doh: :doh: :doh: :doh:

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 01 Oct 2021 11:02
by JohnBoyZA
Wow, spectacular event and pics! :coolphotos: :bravo:

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 04 Oct 2021 14:58
by biggles
Quick question on the dyno: Did they report wheel or engine power? :think:

I did not think to ask as I assumed it was wheel power as they did not really go into the details on the vehicle.

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 04 Oct 2021 15:07
by Steele
They told me it was corrected to power at the fly wheel. Although my reading was 112kw and standard should be 118kw. I have a free flow and engine remap and running on 33's. So in my case I reckon the reading was a bit conservative.