Page 29 of 35
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 13 Aug 2017 22:25
by FordGuy
rivertrip 2017
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 13 Aug 2017 22:26
by FordGuy
rivertrip 2017
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 13 Aug 2017 22:27
by FordGuy
rivertrip 2017
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 14 Aug 2017 05:31
by Peter Connan
Dankie Chris, bly om te sien iemand het darem fotos geneem!
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 14 Aug 2017 06:32
by Jean-Jacques
Graag wil ons vir elkeen baie dankie se vir 'n ongelooflike eerste Patrol 4x4 ervaring!
En was dit nie 'n ervaring nie...
Spesiale dankie aan Graham wat ons "vaartuig" weer rybaar gekry her nadat haar amfibiese vermoee getoets is (en selfs nou beter is as voorheen).
Al die helpers, herwinningspan, ondersteuners en motiveerders - dankie aan julle ook.
Nuwe vriendskappe is gebou en ons vertrou dat ons nog baie trippies saam sal kan doen.
Jean-Jacques en Hanelie
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 14 Aug 2017 06:34
by Michael
Great fotos en bly julle het die trip geniet!
Dirk, hoe viel jou suspension nou met die nuwe skokbreekers?
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 14 Aug 2017 07:37
by hugejp
Looks like an awesome trip!
Baie mooi ouens!
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 14 Aug 2017 09:02
by ricster
This was a LEKKER trip !!!!.... There is nothing better than a bush shower right next to elephant tracks !!!
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 14 Aug 2017 10:00
by Herrie
Dit was baie lekker daar en ek het my tent van my Patrol gebruik vir die vier aande!

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 14 Aug 2017 10:47
by Alex Roux
Kan ons weer gaan volgende naweek?